Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gneiss Beachfront House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruveix V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Het 'n atmosfeer van kalmte en rus ervaar wat die dae in weke omskep het. Sal enige tyd weer hierdie gastehuis bespreek en aanbeveel. Goed toegerus, netjies en skoon. Fantastiese uitsig waarmee mens wakker word. Elke sent die moeite werd. Ons gasheer was uiters behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lessinda T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustig, stil, veilig, pragtige huis en uitsig. Ons het heerlik gebly. Pragtige huis, pragtige uitsig. Rustige, rus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Peaceful, fun. We had the best time, the house was very clean, it has everything you need. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna L
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Lekker gebly, pragtige see uitsig en net paar tree vanaf die strand. Die huis is perfek geleë net paar tree vanaf die strand, met 'n beautiful uitsig oor die see en pragtige sonsopkoms. Ons het sommer strandlangs gestap na Stompneusbaai (baie naby) vir inkopies by die Spar Apteek, Spar Tops en local café. Die kombuis toerusting is van hoë gehalte. Die huis was netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die Nespresso koffie masjien is 'n pluspunt! Die stoepbraai se koorsteen trek net nie so lekker/stoot rook nie. Ons gasvrou was baie gaaf en het op ons aanvraag hout vooraf gereël. Ons het regtig baie lekker gebly en lekker gerus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Mooiste uitsig oor die see. Heerlik en pragtige uitsig. Baie goed ingerig. Sou net graag 'n gordyn met voering voor die venster wou hê agv skerp nagligte wat inskyn by die venster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lovely house, great sea views. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Lovely place, lovely views, quiet peaceful and a lovely host who makes sure you are comfortable and have everything you need. Love that the beach is right there, you have the whole place to yourself and it was just absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22ste Straat, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b12cf6dd7f396ffbc85e1564ff9b4f0910622ecc1ff768a2a62edd1c6af039ffe864de47b7dddec0f32bad29c4cce7443a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 22nd Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720418838485 17.973424188361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang