Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elysia Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elysia Cottage is 160 m vanaf die hoofdropsplein en omtrent 50 m vanaf die voetslaanroetes wat na die Clarens Kloof-dam, wat omtrent 2 km vanaf die instansie is, lei. Dit verbind ook aan al die ander roetes.

Elysia Cottage bied verblyf aan 2 gaste. Daar is ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort. Daar is ook ’n goed toegeruste kombuisie met ’n yskas, stoof en oond. Die stoep het ’n gerieflike bank en eetarea, en daar is ook ’n braai en meubels. Die tuin is klein met ’n klein visdam. Daar is baie voëls en daarom word honde nie toegelaat nie. Daar is ’n privaat ingang, maar die hekkie na die kothuis is baie nou, en daarom nie ideaal vir wye voertuie soos SUV's en bakkies nie. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan winkels toe gaan, uiteet, wynproe, na kunsgallerye gaan in die dorpsplein, en ook gholfspeel, perdry, forel- en basvisvang, op begeleide staptoere gaan, swem, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, witwaterroei, zipline en tennis speel in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Melissa V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik tuis netjies tops. Ons het lekker gebly!
Nov 2024
Mias M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect location and essentials. Great stay with excellent location. Would recommend to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Tracey S
Saam met lewensmaat
5.0
The place is very good value for money. Loved it. The place is very good value for money. It is clean and well looked after. The host w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Carol C
5.0
Was adequate as were out every day. Known Michelle and Juliet for years so it was like coming home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Leon S
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het heerlik gebly. Cosy, neat, clean flatlet. Everything functional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Naude-straat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Elysia Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 4, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623489b69fda2c3cfdaaddde991c4ccb08b08433ed294c058c6b6aa99ca816efdf81b90f35beddf118c9038e00934c22c2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 4 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.515297180851 28.417558728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang