Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Go 2 Chalets Loskopdam

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Dimakatso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

We loved it. It was very good, the hospitality was nice, we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Hi Dimakatso, Thank you for your support and kind review - much appreciated.

Freddie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie vriendelike ontvangs en gasvrye gasheer en gasvrou, lekker stil en ons sal beslis weer van hulle verblyf gebruik maak. Die kos by die restaurant is beslis 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Dankie Freddie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - dit word opreg waardeer!

Ntokozo N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Would visit again. The reception was very warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Thank you Ntokozo for your support and positive feedback - much appreciated.

Janko S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Value for money and well situated with all of the necessities. Was quite an enjoyable stay with all our needs catered to. The restaurant on site also had a wide selection of options available. The rooms were clean and well-equipped with all the basics that we required during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Beautiful. Very friendly and accommodating staff. Clean chalet. Beds and linen were clean, comfortable and in good condition. Amazing food!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Hi Tammy, thank you for your support and kind review. Much appreciated!

Phia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Genotvol, vriendelik. Baie lekker, wonderlike gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Dankie Phia, ons waardeer julle ondersteuning en julle is altyd welkom!

Neville E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie lekker. Als was mooi uitgelê, net genoeg vir wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Hi Neville - Baie dankie vir julle ondersteuning en vir jou moeite om kommentaar te lewer. Dit word waardeer.

Danie M
1 nag
4.4
Jun 2024

Dus 'n baie aangename verblyf. Ja, net 'n probleem dat daar nie warm water was nie, en niemand het ons voor die tyd ingelig om ons eie handdoeke te vat nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Goeiemore Danie - dankie vir julle ondersteuning en jammer vir die ongerief verduur. Met betrekking tot die handoeke, dit word op die webtuiste adverteer. Ons infopak wat ek 11 Maart gestuur het, word julle duidelik gemaan om julle eie handdoeke te bring. Ek het vir jou 'n tweede infopak gestuur op 14 Jun - waarin dit weer staan. Op die bevestigings epos herinner ons julle weer om eie handdoeke te bring. Indien julle nie die infopak lees nie, bied ons nogtans ons eie handdoeke aan vir, juis gaste wat of vergeet het of hier verby ry en onmiddelik wil inboek - so ons probeer ons gaste tegemoed kom waar moontlik. Die geyser was vir een of ander rede buite afgeskakel - en werk eintlik 100% - moes net aangeskakel word. Ons het geen idee waarom dit afgeskakel was nie.

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Ons het dit geniet. Lekker gebly, diens goed en gaaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rachalet G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Rustig, ontspannende naweek. Die bestuurspan en kelners van Go 2 Chalets Loskopdam was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om uitstekende diens te gee. Hoogs aanbevelend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Go 2 Chalets Loskopdam
Dankie Rachalet vir julle ondersteuning asook positiewe terugvoer - waardeer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 189

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N11, Oorkant die Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b708da0d4c9a0555880d2450f22510c3b0036f545a5c0fd5f55634c15f308e6fd3b45360b8eaea29adb722a79fba0603c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 114 5 1 4 N11 Plot 73 Across from Kranspoort Vakansiedorp 0450 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.438189639083 29.420876380288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang