Go 2 Chalets Loskopdam
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nic Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 189
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Dimakatso M - Aug 2024
Algehele gradering
We loved it.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Dimakatso,
Thank you for your support and kind review - much appreciated.
Freddie V - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Freddie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - dit word opreg waardeer!
Ntokozo N - Jun 2024
Algehele gradering
Would visit again.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Thank you Ntokozo for your support and positive feedback - much appreciated.
Janko S - Apr 2024
Algehele gradering
Value for money and well situated with all of the necessities.
Tammy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Tammy, thank you for your support and kind review. Much appreciated!
Phia S - Apr 2024
Algehele gradering
Genotvol, vriendelik.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Phia, ons waardeer julle ondersteuning en julle is altyd welkom!
Neville E - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Neville - Baie dankie vir julle ondersteuning en vir jou moeite om kommentaar te lewer. Dit word waardeer.
Danie M - Jun 2024
Algehele gradering
Dus 'n baie aangename verblyf.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Goeiemore Danie - dankie vir julle ondersteuning en jammer vir die ongerief verduur. Met betrekking tot die handoeke, dit word op die webtuiste adverteer. Ons infopak wat ek 11 Maart gestuur het, word julle duidelik gemaan om julle eie handdoeke te bring. Ek het vir jou 'n tweede infopak gestuur op 14 Jun - waarin dit weer staan. Op die bevestigings epos herinner ons julle weer om eie handdoeke te bring. Indien julle nie die infopak lees nie, bied ons nogtans ons eie handdoeke aan vir, juis gaste wat of vergeet het of hier verby ry en onmiddelik wil inboek - so ons probeer ons gaste tegemoed kom waar moontlik. Die geyser was vir een of ander rede buite afgeskakel - en werk eintlik 100% - moes net aangeskakel word. Ons het geen idee waarom dit afgeskakel was nie.
Danie S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
Rachalet G - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, ontspannende naweek.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Rachalet vir julle ondersteuning asook positiewe terugvoer - waardeer opreg!
Fridah R - Mrt 2024
Algehele gradering
Peace and quiet.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Fridah, thank you for your support and review. We appreciate it greatly.
Monique S - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Monique, thank you for your support and for taking the time to rate us - much appreciated!
Elbedre V - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig en lekker.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Elbedre vir jou ondersteuning en terugvoer - dit word opreg waardeer. Jy is altyd welkom.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Thuri P - Jan 2024
Algehele gradering
Revisit 7 units per room for electricity.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Thuri,
Thank you for your feedback. Over 85% of our guests use less than 7 units per day, regardless of the season. Based on this, we believe that 7 units are sufficient. You are welcome to use more if needed, albeit at an additional cost. We have valid reasons for controlling electricity usage.
Mavis M - Apr 2024
Algehele gradering
Not so bad.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Mavis,
Thank you for your feedback.
We do suggest that guests always read the information pack provided to be informed on what to expect. If you had any problems you were welcome to approach us and we could have assisted as far as possible.
Nicole A - Aug 2024
Algehele gradering
Not too bad, not great.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Nicole, Thank you for your feedback. We always strive to ensure that our customers' experience is warm, helpful and enjoyable. We unfortunately cannot improve on any bad experience if we are not made aware of whilst you are here. Unfortunately, I have no idea what you mean with "unexpected cost arose" All our tariffs are on the bookings site, as well as our info pack - which you are made aware of before you make any commitment. The restaurant unfortunately closed on 21 July. Again, the hot water runs off a gas geyser and need to be balanced between hot/cold water. My manager had no complaint regarding this while you were here. The electricity being unreasonable in your view, has been established over many years average usage, while 90% of our customers use less than 7 units per day - same as you has used. So, claiming that it is unreasonable is rather strange.
What you did not mention is the following: we did not charge you a key deposit - which is company policy; You also brought a friend along who occupied a second chalet without being charged for, as you booked two nights and then requested whether we could transfer your second night to your friend for one night. Again, this is against company policy, but we accommodated you nevertheless.
I hope your next visit will be more enjoyable.
Abraham B - Jan 2024
Algehele gradering
'n Bitter groot terleurstelling. Sal dit beslis nie aanbeveel nie.
Lees meerGo 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Abram - ons is jammer dat jou ondervinding onaangenaam was. Daar was 'n klein verwarring met 'n ander bespreking vir twee persone dieselfde dag. Met betrekking tot die vloer, stort, ens., versoek ons gereeld dat indien iets nie na wense is nie, u onmiddellik vir ons in kennis moet stel - dan kan ons immers iets daaraan doen terwyl u nog hier is - net soos u gedoen het met die stoele. Die laaie het ons die volgende dag geïnspekteer en stem ongelukkig nie met u saam nie. So ook nie met die elektrisiteit nie - aangesien ons dit in ons inligtingstuk uitwys vir uitermate gebruik. U deposito wou ons terugbetaal maar u rekening inligting het gewys onder 'account type: Credit' wat dit toe nie was nie. Ons moes u kontak om die regte rekeningbesonderhede te kry. Ek verstaan ongelukkig nie waarna u verwys met: '. . . persoonlik dink ek nie dit behoort venote te wees nie.'
Rico P - Feb 2024
Algehele gradering
I could've slept at home!
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Good day Rico, please note the following: my manager advised you on how to use the gas geyser when you checked in. You called at 11:30 pm advising that you did not have hot water. My wife refutes your claim that she told you to use a bird bath! When we checked the gas geyser the next day, it was working perfectly and subsequent guests had no issues with the gas geyser. Sometimes, the gas cylinder can run out of gas, but this was not the case here.
Sandy M - Jun 2024
Algehele gradering
Well, it was cool for me.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Sandy, thank you for your feedback. We are one of the only steakhouses with chalets in the area that provide live entertainment on weekends. You booked for a Sunday only and we have live music on Sundays. There is also a play-area for children, beach area and two pools for your children - all information which was shared with you prior to arrival. Your chalet is fitted with a 150lt electric geyser - it takes a while to reheat after a shower. I can assure you the geyser works 100%.
Anchen R - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie, Anchen, vir julle ondersteuning asook mooi terugvoering - dit word opreg waardeer!
Her V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Nicolette J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.
Piet V - Sep 2023
Algehele gradering
Puik kliëntediens.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie, Piet vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.
Tersia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Memories forever.
Derik M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Marry M - Des 2023
Algehele gradering
Cool place.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Thank you Marry for your support as well as your positive review - much appreciated!
Hendrik S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige oord.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.
Lourens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Suzeni M - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Thank you Suzeni for your support. Please bring any unsatisfactory situations to our attention while on site - that way we can address them immediately.
Richard M - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly, welcoming, excellent service by your waiters.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Richard - thank you for your support and kind review - much appreciated.
Gas showers are, unfortunately, affected during loadshedding when the water pressure pumps do not work. Sorry for the inconvenience caused.
Nande V - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige bosveld-omgewing.
Lisa B - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies eenhede.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning, Lisa, en ons is bly jy het dit geniet. Ons sal aandag skenk aan die stort-koppe. Kalk in die water bly maar 'n probleem.
Moreen N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Ons het lekker gebly, dankie.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Goeiedag Moreen, Dankie vir julle ondersteuning asook die moeite wat jy doen om 'n resensie te plaas. Ons sal beslis aandag skenk aan jou voorstel.
Sandra V - Okt 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer besoek.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Bennie S - Des 2023
Algehele gradering
Oorkan by Kranspoort gekuier by familie, net by go 2 oornag.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Bennie vir jou ondersteuning en terugvoer. Ons sal aandag daaraan skenk - die twee-slaper is eintlik bedoel vir getroude pare.
Antoinette I - Mei 2023
Algehele gradering
Perfectly adequate for a whistle stop stay.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Henry R - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Goeiedag Henry, ons bly in die nuwe Suid-Afrika - waar feitlik niks meer werk nie. Lees asb. die inligtingspakket wat ons vir jou gestuur het. Daarin vra ons duidelik dat jy jou eie flits (onder andere) moet saambring aangesien Eskom beurtkrag buite ons beheer is.
Nicoline R - Nov 2022
Algehele gradering
A very lovely, clean and quiet place. People are also very friendly.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie Nicoline vir julle ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Marisa K - Nov 2022
Algehele gradering
Vir 'n wegbreek weg van die stadslewe af is dit 'n moet.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie Marisa vir julle ondersteuning en resensie. Ons waardeer dit opreg.
Evah N - Nov 2022
Algehele gradering
It was nice to be at Go 2 chalets.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Evah, thank you for your support. Hope to see you soon again.
Alta V - Aug 2022
Algehele gradering
Our stay exceeded our expectations.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Alta, ons waardeer julle ondersteuning en julle is altyd welkom.
Mesadie N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Mesadie - dankie vir julle ondersteuning en mooi verslag. Ons waardeer dit!
Chantelle D - Jun 2022
Algehele gradering
We had a short stay, but we enjoyed it. Would love to there stay again.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Chantelle - thank you for your support and for taking the time to rate us - much appreciated!
Anuskha B - Mei 2022
Algehele gradering
Great.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Thank you Gert, for your support and review. It is much appreciated.
Anton B - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, rustig, veilig, goeie restaurant.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Anton, vir julle ondersteuning en mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.
Wietske B - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Wietske - bly julle het heerlik gekuier. Dankie vir julle ondersteuning! Waardeer!
Ocean M - Jun 2022
Algehele gradering
Good.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Ocean,
Sorry to hear about the shower head and the hot/cold issue - not nice!
However, in future please feel free to call us immediately when you experience a problem. That way we can attend to it while you are here - resulting in a pleasant experience for the rest of your stay.
Kobus E - Aug 2022
Algehele gradering
Puik.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Kobus, vir julle ondersteuning en julle is altyd welkom.
Claus D - Jun 2022
Algehele gradering
Wegbreek na Loskopdam.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Claus, vir julle ondersteuning en verslag. Ek waardeer dit.
Vusi N - Nov 2022
Algehele gradering
Tranquil and homely.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Vusi, thank you for your support and review. It is much appreciated.
Sophy M - Nov 2022
Algehele gradering
It was a very nice environment the staff is welcoming, delicious food served at the restaurant. We managed to relax.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Sophy, thank you for your support and review. It is much appreciated.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Jan O - Okt 2022
Algehele gradering
Good weather, lekker warm, nice location.
Louis R - Aug 2022
Algehele gradering
It is a horrible place.
Lees meerGo 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Goeiemiddag Thea,
Ons neem "reviews" baie ernstig op. Daarom het ek Louis dadelik geskakel. Ek het u 'n paar keer daarna geskakel, asook 'n Whatsapp boodskap gelaat, sonder sukses.
Daarna het ek vir Louis, u man geskakel.
GO-2 is nie ge-gradeer nie en bied basiese geriewe teen markverwante tariewe. Laat my asb toe om dus op u plasing te antwoord. Die stortmatjie was die vorige dag gewas en ons vra omverskoning dat dit nie teruggeplaas was nie. Ons wou graag by u uitvind waarom u so ongelukkig was. Daar is komberse. Daar is alluminium potte (nie staal nie) en hulle is nie gebreek nie. U het bespreek vir twee nagte en u het twee nagte oorgebly. Tydens inboek het u geen deposito gehad nie, dus het ons ons reëls aangepas om u te akkommodeer. Ons wil graag sien dat ons gaste hulle tyd hier geniet - dus, indien iets nie na wense is nie - kontak ons gerus dadelik, terwyl u hier is, en ons skenk dadelik aandag daaraan.
Sallie V - Jul 2022
Algehele gradering
Inklok was 'n frustrasie.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Ons ontken dat julle 20 minute gewag het - hoogstens 10 minute omdat die besprekings-dokument voor die tyd ingevul moes word, wat nie gedoen was nie.
Ons bestuurder het julle tegemoed gekom deur van hulle eie persoonlike toiletware te voorsien. Hy het julle ook voorsien van koffie, suiker en tee - asook handdoeke - alles sonder enige kostes.
My bestuurder het julle ingelig ons maak eers 09:00 die oggende oop. Indien julle vroeër wou uitboek, moes julle net vooraf gereël het - hy woon op die perseel.
Ons verlang 'n sleutel-deposito, wat ons nie van julle verhaal het nie.
Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek. Skoon. Netjies. Goeie waarde vir geld.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Johan vir julle ondersteuning en mooi review - waardeer!
Julle is altyd welkom.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Lesiba Anthony K - Mrt 2022
Algehele gradering
Not that comfortable. Their mattresses not even close to being comfortable.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Lesiba - you booked with us on 9 March. The same day I send you our info pack which contains all the relevant info, including a request to please complete our booking form - which in turn speeds up the checking-in process. Unfortunately, it seems you never read nor completed or returned it. Hence, you had to complete it upon arrival - standard procedure.
Furthermore, the info pack (as well as the website's booking page) clearly indicate that we do not provide towels. We do hold extra towels though - especially for business reps who book in without notification, while travelling past. Had you only asked.
If you had reported the mattress issue whilst here, we would have investigated immediately. Subsequent to your review, we have tested the mattress and found it to be in order. In addition, we have never had any complaints about the mattresses - not before nor since your visit. Our manager resides on site and would have attended to your problems - even after hours. We are sorry that you feel that we "could have done better". In all honesty, we believe that if you had read our info pack, your visit would have been better prepared and more enjoyable.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Marietje D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekke en baie gawe werkers.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning en resensie - waardeer. Julle is altyd welkom.
Ndivhoniswani M - Sep 2021
Algehele gradering
Was a great getaway.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Thank you Ndivhoniswani - glad you enjoyed your stay. Thank you for your support!
Collen Themba M - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect!
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Collen - thank you for your support and nice review - much appreciated!
Lizette S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Lizette - Bly julle het dit hier geniet! Altyd welkom.
Marilize P - Aug 2021
Algehele gradering
Impressed.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Thank you Marilize, for taking the time to comment, much appreciated!
Angelique G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Angelique - Bly julle het lekker ontspan!
Liezel B - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjiese slaapplek.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Liezel - Baie bly julle het GO-2 aangenaam gevind - dankie vir julle ondersteuning!
Philip D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Beauty M - Mrt 2021
Algehele gradering
Quiet and nice.
Tania O - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Baie netjiese blyplek met genoeg spasie.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Tania - bly julle het dit geniet - en dankie vir julle ondersteuning!
Jan D - Mei 2021
Algehele gradering
Great time and great food.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Jan, vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom!
Adele L - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely, clean and safe accommodation.
Lorna V - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Lorna, Thank you for your support and for taking the time to post a review - much appreciated!
Duduzile M - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyed every minute of our stay!
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Thank you Duduzile - appreciate your support and kind review!!
Zinhle M - Aug 2021
Algehele gradering
We had an awesome stay. The place is very nice, quiet and clean.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Zinhle,
Thanks for your review and support, appreciated it.
Just to clarify on the electricity, which is free up to 7 units per day, any excess above 7 units is charged for. This was advised upfront.
Duncan O - Jun 2021
Algehele gradering
Stunning - well priced and great service.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Duncan - thank you for your support and for taking the time to post a review, appreciated!
Ansie S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker, geen probleme met die eenheid nie.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie Ansie, ons waardeer julle resensie asook julle gereelde ondersteuning en uitwysings waar ons kan verbeter! Altyd welkom.
Werner V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Roelf F - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornag-fasiliteite.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Baie dankie Roelf vir julle ondersteuning, waardeer opreg.
Precious W - Mrt 2021
Algehele gradering
Chalets are beautiful and very well maintained.
Charl S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, behulpsaam.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Daléne - Dankie vir julle ondersteuning en mooi review. Waardeer!
Gert R - Apr 2021
Algehele gradering
The chalets are new and very neat. The staff is friendly and helpful. The food is good.
Michelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Michelle, vir julle ondersteuning en jou gewilligheid om jou insette te lewer. Ons waardeer dit.
Die N11 is ongelukkig 'n bron van geraas, maar die voordeel daarenteen is dat ons gaste nie lang en slegte grondpad hoef te ry om hier uit te kom nie.
Marina H - Sep 2021
Algehele gradering
Fun.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Hi Marina,
It's time to test the golf course again - now boasting her lush green summer dress - which will make the course the more challenging. Off course - you know where to stay!!
Peak Power Solutions Pty Ltd G - Nov 2021
Algehele gradering
Kliëntediens vanaf bestuur is uiters onprofessioneel, ek sal nie Go 2 Chalets aanbeveel nie.
Lees meerGo 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Ek antwoord graag op hierdie kommentaar wat onder 'n Maatskappy (Peak Power Solutions) ingedien is.
Maatskappye boek nie by ons in nie - dis gaste (persone, mense) wat inboek. Dus ek sal ongelukkig 'n aanname moet maak en aanneem dit was die dame wat die bespreking namens die gaste gemaak het, wat die kommentaar ingedien het. En dis hier waar probleme oor die algemeen ontstaan.
Eerstens sal GO-2 bestuur mildelik omverskoning vra vir enige ongerief of probleme wat mag ontstaan tydens iemand se besoek aan ons. Ons sal ook dadelik, binne ons vermoe die probleem probeer oplos. Ons is menslik en mense maak foute.
Ek spreek hieronder die spesifieke aantuigings punts-gewys aan:
1. Indien gaste inboek en ons het geen rekord daarvan nie, is dit ons volste reg om verdere navrae te doen. In hierdie geval was die bevestiging ontvang maar dit het ongelukkig in ons "spam" folder beland - vandaar die verwarring met die eerste opspoor poging. Hierdie probleem is dadelik opgelos toe die bevestiging ontdek was.
2. Ons het skoonmakers wat kamers skoonmaak nadat gaste uitgeboek het. Hulle het 'n "checklys" waarop hulle werk. Enige afwyking van die checklys moet gerapporteer word - wat hulle ook gedoen het m.b.t. 'n kussing wat weg is. My vrou het geskakel om uit te vind of die maatskappy "dame" nie moontlik kan vasstel waar die kussing mag wees nie. Die dame het beweer dat hulle werkers nie steel nie. Daarna het my vrou self gaan ondersoek instel en die kussing onder die bed-basis op die grond vasgedruk gevind. Dit is uiters raar dat 'n kussing op die grond vasgedruk word en dus nie maklik opspoorbaar was vir die skoonmaker nie. Mens kyk nie normaalweg daar vir iets nie, aangsien die basis so laag op die grond is.
3. Daar was drie chalets bespreek. Om 'n aantuiging te maak dat daar geen warm water was nie - skep die indruk dat al drie chalets nie warm water gehad het nie - wat vals is. Ons bestuurder woon op die perseel, skaars 10m van die chalets af en was nog altyd behulpsaam om probleme na ure aan te spreek en op te los. Dit is egter onmoontlik om probleme aan te spreek of op te los as dit nie onder ons aandag gebring word nie.
Ek kry die indruk dat GO-2 Chalets hier 'n bietjie onredelik aangeval word deur iemand wat nie self hier ingeboek het nie, en moontlik nie al die feite of die omvang van die situasie verstaan nie.
Bonnie S - Sep 2021
Algehele gradering
Superb.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Bonnie, thank you for your support - much appreciated.
Boitumelo T - Mei 2021
Algehele gradering
It was just for a night.
Go 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Vorige gaste het warm water gehad. Bestuurder het ondersoek ingestel en gevind dat daar warm water in die kombuis was. Die geyser se termostaat het onklaar geraak, en is sedertdien vervang. Onderhoud is nimmereindig.
Steph L - Des 2021
Algehele gradering
Baie swak ontvang.
Lees meerGo 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
In enige bedryf (glo ek) is 95% plus van jou kliente/gaste aangename mense wat rede en omstandighede verstaan. Dan is daar die klein persentasie van kliente/gaste wat jy net nooit kan tevrede stel nie.
Al ons gaste kry 'n redelike goeie insig op die internet oor hoe die plek lyk en wat die prys is - en daarvolgens moet hulle 'n besluit maak. Sodra hulle besluit het om in te boek, kry hulle 'n verdere "inligtings dokument" (voor aankoms) wat hulle volledig inlig oor wat om te verwag. Indien hulle dit nie lees nie, kan hulle nie verwag ons moet ons reels verbreek om hulle tevrede te stel nie - wat hier die geval was - en wat ons wel gedoen het om hulle tevrede te stel m.b.t. die terugbetaling van die deposito. Hulle het vroeg die oggend uitgeboek, nog voordat ons skoonmaak staf begin werk het, en daarop aangedring dat ons nou die inspeksie moet doen omdat hulle nou aandring op hulle deposito terugbetaling. My vrou het ingestem en die chalet deurgegaan en hulle deposito ten volle terugbetaal.
Verder glo ons dat ons waarde vir geld bied en kry bitter min teenkanting oor prys. Om nou na die verblyf te wil kla oor prys, maak ongelukkig weer-eens nie sin nie.
Ons aanvaar dat daar 'n klein persentasie van besoekers sal wees wat jy net nooit tevrede sal kan stel nie - ongeag wat ons doen buite ons reels.
Herman B - Des 2021
Algehele gradering
Het 'n ruk gewag by aankoms, geen personeel by ontvangs nie. Die TV was 'n week terug gesteel en nie vervang nie.
Lees meerGo 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Beste Herman,
Ons is innig jammer vir die ongerief wat jy moes verduur het en vra omverskoning daarvoor.
Die realiteite van RSA is dat misdaad regtig verregaande is, en ja ons het die spesifieke week 'n inbraak/diefstal gehad - ten spyte van alarms. Die remotes was ook gesteel.
Ongelukkig moet ons wag vir goedkeuring van die versekering voordat daar items vervang kan word.
Fritz S - Des 2020
Algehele gradering
Die chalets is in 'n veilige omgewing en bied gemoedsrus sodat jy kan ontspan.
Lees meerGo 2 Chalets Loskopdam se terugvoer
Dankie Frederik vir julle ondersteuning asook jou kommentaar.
Sodra ons 'n bespreking deur 'n agent ontvang, stuur ons 'n Info Pak wat al die inligting bevat en wat ons gaste vooraf inlig van wat om te verwag. Dus die "voorafbetaalde elektrisiteit" is nie heeltemal akkuraat nie. Ons voorsien gratis krag wat in die oorgrote meerderheid van die gevalle heeltemal voldoende is. Ons slaan slegs aan vir "oormatige" gebruik van krag. (Ons vind dit gereeld dat aircons aangeskakel word en vir lang periodes krag gebruik, terwyl niemand in die chalet is nie). Al die inligting is vooraf aan u bekend gemaak in ons Info Pak asook die tariewe.
Die opskepbak, braaitang ens. is normaalweg in die huis, maar vir een of ander rede het die skoonmaker dit nie opgemerk nie - ons het dit dadelik aan u voorsien.
Die twee sitplek stoel en tafel insette word waardeer - ons sal daaraan aandag skenk.
Vriendelike groete,
GO-2 Chalets.
Wilna D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Manisha J - Jan 2019
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Johan M - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie diens en mooi area.
Adele S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike plek om oor te bly.
Lees meerVernon K - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Jan O - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker bosveld wegbreek.
Janet N - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker.
Caren V - Sep 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie met baie potensiaal.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Betty M - Aug 2019
Algehele gradering
Needs an upgrade.
Karien V - Feb 2019
Algehele gradering
Skandelik.
Lees meerIzak P - Sep 2018
Algehele gradering
Was fantasties.
Gerhard E - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Gavin O - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Heather D - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome weekend.
Jacob M - Des 2018
Algehele gradering
Great hospitality.
Janice V - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerLouise S - Okt 2018
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het wat ons bespreek het nie.
Lees meerRoberto S - Jul 2018
Algehele gradering
Onpersoonlik.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N11, Oorkant die Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang