Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Go 2 Chalets Loskopdam

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N11, Oorkant die Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Go 2 Chalets Loskopdam is in Loskopdam, Mpumalanga en die area is bekend vir sy landskapsroetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede in die area.

Dit is die ideale wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-chalets wat geskik is vir 2 gaste en selfsorg-chalets wat geskik is vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die eenhede het elkeen 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, lugversorging, 'n toegeruste kombuis en 'n TV met Openview-kanale.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 114 resensies vir Go 2 Chalets Loskopdam
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 189

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die N11, Oorkant die Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
  • Gaste dink Go 2 Chalets Loskopdam het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N11, Oorkant die Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b708da0d4c9a0555880d2450f22510c3b0036f545a5c0fd5f55634c15f308e6fd3b45360b8eaea29adb722a79fba0603c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 114 5 1 4 N11 Plot 73 Across from Kranspoort Vakansiedorp 0450 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.438189639083 29.420876380288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang