Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Go Country @ The Stix - Mulligan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 320 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Go Country @ The Stix - Mulligan is 'n werkende plaas wat 12 km vanaf Dullstroom en slegs 4,5 km vanaf die bekende Highland Gate Gholfbaan geleë is. Dié gholfbaan is 'n indrukwekkende 18 putjie-kampioenskapgholfbaan wat deur Ernie Els ontwerp is.

Shona's Place is 1,2 km vanaf die ingang op 'n grondpad geleë. Dit is 'n oulike kothuis op die heuwel langs 'n woud met 'n asemrowende uitsig oor die plaas se damme en grasvelde. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Aktiwiteite op die plaas sluit visvang in die 3 baarsdamme, stap- en bergfietsroetes deur die woud en grasvelde en 'n uitdagende voetslaanroete teen die berg op in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Kruisfontein-weg, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 320
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 320
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c1ee1d736d00167a89bbc63eb3f06cf69aacd11f799638864b3f47ccaac82abb94227ca8c8a5490322393c0884720c7318b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 320 per nag, vir 4 mense Kruisfontein Road Farm 12 B 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.455403700024 30.167212486267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang