Go Country @ The Stix - Bogey
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R2 740 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Go Country @ The Stix - Bogey is in die pragtige platteland in Dullstroom en is 'n goeie opsie vir gaste wat in die natuur wil ontspan. Dit is 14 km buite Dullstroom op die skilderagtige Kruisfonteinpad geleë en is oorkant die Highland Gate Golf & Trout Estate.
Daar is vyf verblyfopsies om van te kies. Albatross, Bogey, Handycap en Mulligan bied elk slaapplek aan 4 gaste. The Farmhouse is groter en bied slaapplek aan 12 gaste. Hierdie selfsorg-verblyfopsies het buitebraai-areas met wonderlike uitsigte. Al die kothuise het ook binnenshuise vuurmaakplekke.
Die Stix is perfek vir gholfuitstappies en is naby die Ernie Els-baan by Highland Gate. Gaste kan ook die plaaspaaie op hul bergfietse verken of na 'n vertoning by die Bird of Prey-sentrum kyk. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite in die Dullstroom-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kruisfonteinpad, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfonteinpad, Plaas 12 B, Dullstroom, 1110, Mpumalanga