Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Go2Boa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
David O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Excellent hosts, fantastic location. Our host Deon and Sanja were incredible meeting all our changing needs as we had to extend our stay and add people. They even sent someone to help clean after the funeral lunch! How amazing! Fantastic location and views and the facilities were first class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

0livia A
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Die plek is baie gerieflik en netjies. Sal oor en oor weer tuisgaan by Go2Boa. Baie te sien en te doen. Go2Boa is die ideale kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Definitief elke sent werd. Ons reis nogal redelik en ek moet se Go2Boa is definitief bo-aan die lys van gunstelling plekke. Die diens, netheid, reëlings, gasvryheid en als was perfek. Kan definitief nie een fout noem nie, want als was 500%. Sal definitief elke Mosselbaai-vakansie daar boek. Dankie vir als!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niko L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Aangenaam. Skoon en netjies. Goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Go2Boa
Hallo Niko, dankie vir die vriendelike resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Deon en Sanja.

Belia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Rustig met mooi uitsig. Huis is netjies en ten volle toegerus waar mens net kan ontspan en die uitsig geniet. Die eienaars is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 2, Boa Esperança 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA473865c6fa892711a2f8c778a9f10b417ee1f97157597f770b14f9d62ce69fb5ae356e2643d4c92680de7c0633d70e689d41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 2 Church Street 2 Boa Esperança 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.179448 22.142577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang