Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goanikontes Oasis Ruskamp

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Anita O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastic! We enjoyed every moment of our stay. Great. This was our second overnight visit. All our expectations were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker, sal graag weer wil doen eendag! Ons het lekker gekamp, 10 volwassenes en 2 kinders. Die kampplek was lekker ruim en skoon. Elke dag was dit opgeruim. Die uitsig vanaf die koppie met die ou kar was ongelooflik gewees! Die badkamers was altyd mooi skoon gehou. Dit was 'n plesier om tussen al die ou karre te loop en mens het altyd veilig gevoel. Die Oasis is regtig 'n weggesteekte edelsteen, baie bly ons het dit ontdek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Indrukwekkend! Goanikontes is 'n oase in die dor landskap. Dit is een van die netjieste oorde wat ek nog besoek het. Die feit dat geen musiek toegelaat word nie, is 'n verdere voordeel. Die aandag wat aan klein besonderhede gegee is, is werklik 'n lus vir die oog. Ek sal vir seker weer teruggaan en langer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Baie dankie, Sune. Hoop ons gaan julle weer binnekort sien. Julle moet 'n voorspoedige nuwe jaar hê. Alles wat mooi is vir julle.

Natashia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Fantasties! Kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het ons kuier by Goanikontes Oasis Ruskamp uiters baie geniet! Ons sal definitief hulle aanbeveel vir toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Baie dankie, Natashia. Ek sien uit om julle gesin weer hier te hê by Goanikontes Oasis. Julle moet 'n voorspoedige nuwe jaar hê. Alles wat mooi is vir julle.

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker in die woestyn. Ons het 'n kampplek met 'n eie badkamer gehad wat lekker skadu bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Juweel in die hartjie van Namibië. Wat 'n groot verrassing om by Goanikontes aan te kom. Dit is sowaar 'n oasis - pragtig, rustig en die atmosfeer ongelooflik. Die kampterrein en die ablusie was baie netjies en gerieflik. Die plaasdiere, die dam en die restaurant en uitstekende lemon meringue"was 'n groot plus vir ons. Ek sal vir seker die plekkie aanbeveel en kan nie wag om weer daar te kuier nie. Baie dankie vir julle vriendelikheid, diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Goanikontes Oasis Ruskamp
Baie dankie, hoop ons gaan julle weer binnekort sien. Julle moet 'n voorspoedige nuwe jaar hê. Alles wat mooi is vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 266 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop Riviervallei, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWjM9yOrfycQA32gKxvsAjZknmmPtzCH0wK0BSHWMObtPC9ckdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Swakop River Valley Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.668356480264 14.816983730455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang