Goat House Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck 128, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Goat House Cottage is 'n selfsorgkothuis in Wakkerstroom, naby restaurante en die middedorp. Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en bied 'n privaat, rustige wegbreek wat deur pragtige tuine omring word.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die leefarea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind.
Die rustieke plaasstyl-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, tradisionele houtvuur-oond, antieke-stylstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n kaggel.
Die huis het ook vuurmaakplek, 'n klankstelsel en gemaklike rusbanke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariki Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Van Riebeeck 128, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Goat House Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck 128, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga