Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gobabis Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yvonne A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gasvry, veilig, vriendelik en snoesige nagrus. Dit was 'n baie rustige en beleefde area. Ons het ook aandete bestel wat gereed was minute na ons aankoms en regtig baie lekker. Die gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Sal hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was perfek. Baie netjies & keurig. Was uiters netjies, goed geleë en baie gerieflik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie M
1 nag
5.0
Jun 2024

Fantastic! The host is great and was so accommodating with my lateness. Breakfast was fantastic. Such a warm reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik, uiters skoon en heerlike ontbyt. Uiters netjies en skoon. Vriendelikste en mees behulpsame gasvrou. Oulikste plek wat sy het ek ek kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pleasant, comfortable and safe. Enjoyed excellent hospitality and service. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doep B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik om uit te rus vir die volgende lang pad. Fantasties. Baie welkom swembad, aircon wat werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Heerlike ontbyt en koffie ingesluit. Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. 'n Aangename, veilige en rustige oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Vriendelike diens. Baie lekker geslaap na 'n lang uitputtende reis. Die kamer was skoon en netjies. Lekker ontbyt gekry. Vriendelik ontvang. Baie mooi tuin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very pleasant. Hosts were very friendly and helpful, we had a really lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Oulike plek om te oornag op pad na jou bestemming in Namibië na lang pad deur Botswana. Baie gerieflike beddens. Genoeg spasie. Die braaibuite is 'n pluspunt om aandete op voor te berei. Skoon en netjies. Ontbyt was heerlik. Diens vriendelik en puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lazarette 8, Gobabis, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEjhYpQQmQWKKqj9FFJA2PFzthw19eKQLR1rsu0eIKbUjqSeXpu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 8 Lazarette Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.455825362025 18.96610762773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang