Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goblin's Mead

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Elma F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Stil en rustige omgewing. Netjies en baie skoon. Die een plug in die kamer het egter nie gewerk nie en 'n electrician sal moet daaraan aandag gee, want dit maak dit moeilik om hare te droog, want die spieel is te ver van die ander beskikbare plug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise V
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly, sal vir seker weer daar bly. Dit was skoon, netjies en stil. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasmagories. Dankie vir die warm verwelkoming. Alles was baie netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ons sal julle aan enigeen aanbeveel. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billah A
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Clean, quiet and good location. My stay was good and the host was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindy O
1 nag
4.6
Nov 2024

Baie gemaklik en sal beslis weer bespreek. Het die verblyf baie geniet. Die detail om gaste gemaklik te maak is fantasties en baie netjies. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Hospitable and friendly environment. Will seriously consider returning. It's easily accessible in the northern suburbs of Cape Town. All arterial roads and highways are easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda M
Kort verblyf
4.2
Des 2024

Glad nie aangenaam. Ek wil bitter graag die instansie 5 sterre gegee het. Maar ek moet ongelukkig sê dit was erg teleurstellend. Ek het met my bespreking hierdie en ander gastehuise se aanbiedings op die webtuiste vergelyk. Ek het hierdie een gekies omdat ek 2 nagte gebly het saam met my seun van 34jaar, so n mens soek ruimte en privaatheid vir ons albei. Dit het op die fotos vir die eenheid n ruim kamer wat direk op die swembad kyk met n groot deur wat oopmaak en n dubbele leerbank vir 2 mense om te sit. N mens wil nie heeltyd op n bed le nie. Ek het ook gevra en die kamer beskrywing het my die opsie gegee om 1 kingbed of 2 enkel bedens te kan kies. ek het 2 enkel bedens gekies. Met my aankoms kry ons hierdie piep klein kamer wat nie direk op swembad kyk en 1 klein bucket stoel. En 1 harde kombuis stoel. nie eers langs mekaar. Gedurende die verblyf kom sit die "bestuurder" buite my deur by die swembad en praat kliphard op sy foon en stream videos kliphard. Nou kan mens nie die gordyn oophou nie, nee jy le maar op die enkelbedjie want albei van ons voel te sleg om die enkele stoel te gebruik met gordyne toegetrek want al is dit net "ons" in die kamers voel dit so ongemaklik met die knaap buite op die stoep en jy op die ou enkelbedjie. En die heletyd staan die kamer wat ons gekies het uit al die ander gastehuise oop. So die knaap wat so lekker stream op die stoep, was net te lui om daai twee enkelbedjies na die kamer te neem wat ek voor betaal en gekies het. Nie lekker nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus C
1 nag
5.0
Feb 2023

Great stay. Very comfortable to stay here. There's a communal kitchen to make life easier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob Y
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Lovely home away from home experience. No 10 is great, you feel like you have the house all to yourself as it is a self-catering option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

It was fine for my needs. Close to family. Clean and comfortable. Heaven knows who runs the place though!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 145

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombardweg 20, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a82ac40d954d386ef7af56fe0633230f48860c943dc3d61bc9539f205f3c3c848e493b1fb9a17232740a77ee79181389714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 20 Lombard Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.876326932502 18.546064635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang