Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goblin's Inn

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Rienette P
1 nag
5.0
Sep 2024

Mooi uitsig en rustig. Pragtige plek en baie mooi ingeruim. Daar is alles wat jy nodig het. Ontvangs was warm, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very friendly staff made us feel very welcome. This was our first visit to St Helena Bay. Our stay at Goblin's Inn was very comfortable, and the beautiful view of the bay from our room was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vania S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Picture perfect. Die plekkie was pragtig! Als wat mens nodig het. Mooiste uitsig, so 'n mens kan net ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alidia K
1 nag
4.8
Mei 2024

Dit was lekker. Dit was baie rustig, net wat ons nodig gehad het. Staff was baie vriendelik, asook die gasheer. Plekkie was baie netjies soos op fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Alhoewel hulle nog besig is met opknapping, was ons kamer en braai area uitstekend. Heerlik geswem in die swembad en die rustigheid in die boomhuis geniet met 'n koel drankie en mooi uitsig. Gasvryheid 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

N/A. Enjoyed it! Friendly staff, helped settle us in quite quickly. Good view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie lekker gerus. Net die ingang is vol bosse wat moet uitkom. Jy sukkel om met jou voertuig daar te kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Lekker, net te kort. Alles was lekker, hulle moet net hulle matrasse vervang.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corna B
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Ons wou net slaapplek hê vd aand. Dit het ons gekry plus mooi uitsig. Ons het lekker gebly. Gebou en dekor kort opknapping. Meer oppervlakte om jou goedjies neer te sit in die badkamer sal welkom wees. 'n Rakkie in die stort vir sjampoe, ens. sal ook help. Verder, vriendelike ontvangs en veilige oorslaap. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tim W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Great value for money. The place was neat and tidy. The host was friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concorde-rylaan 7, Stompneusbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MTQ0NjFmLThkNTYtNDhjNy05MDk1LWJiZWU5NzAzNjRjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 50 5 1 4 7 Concorde Drive Stompneusbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.722107 17.973572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang