God's Gift Self-catering Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tess V - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Theuns V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, meer gekry as wat ons verwag het. Vir seker waarde vir geld.
Ursula K - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Willie S - Mei 2024
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en sal dit weer ondersteun.
Graham H - Feb 2024
Algehele gradering
Night stopover.
Tertia R - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing, amazing, amazing.
Carina B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, toegerus met alles wat mens nodig het.
Koos F - Apr 2023
Algehele gradering
God's Gift Self-Catering Cottage bied ideale akkomdasie met alles wat jy nodig het in 'n selfsorg-eenheid.
Dave V - Okt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede. Veilig en lekker koel in die somermaande.
Lees meerGertha W - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Baie lekker gerus.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Is so lekker om te hoor as gaste lekker kuier en lekker gaste maak dit maklik.
Rulé H - Jun 2022
Algehele gradering
A very pleasant long weekend getaway.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Thank you for the kind words Rule! Wonderful meeting you guys and glad you enjoyed your stay.
Lizelle N - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, Lizelle!! Ek waardeer opreg en die voorreg was ons sin om julle te ontmoet.
Groete
Eldon S - Nov 2021
Algehele gradering
Die plek gee jou rus en vrede.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Eldon, en ons sien uit daarna om julle volgende keer te ontmoet.
Groete
Sophia
Lavina P - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese eenheid.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Groete
Sophia
Harry V - Sep 2021
Algehele gradering
Het gevoel soos 'n kuier by baie goeie vriende. Alles was net reg.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n fees om julle te ontvang. Groetnis tot 'n volgende keer!
Rouzelda D - Aug 2021
Algehele gradering
Verwagtinge oorskry.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop on weer te sien.
Ziona F - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties!
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie! Was 'n groot lekkerte om julle te ontvang.
Christopher C - Apr 2021
Algehele gradering
Cosy, beautiful, close to everything.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Thank you for your kind words. Was lovely meeting you guys. Stay safe
Sophia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Die eienaars het ons ontvang asof ons familie is wat kom kuier.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Julle was lekker, aangename en vriendelike gaste gewees.
Eileen L - Mrt 2021
Algehele gradering
Great attention to detail to ensure a comfortable stay.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Thank you Eileen for the kind words.
The acorns, as you would have seen there is a net over the cottage and parking area to avoid the acorns, but I have to admit they (monsters of acorns) even surprised us.
The noise came from our roof (which is not covered, but we had it rectified today).
Please accept our sincere apologies.
Kind regards and stay safe
Sophia
Irene S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful relaxing weekend.
Johan P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker sal hulle aanbeveel.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier. Altyd lekker om 'n gawe, vriendelike gaste te ontvang.
Willem P - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Was vir my heerlik om julle hier te ontvang. Groetnis tot 'n volgende keer.
Henk S - Sep 2018
Algehele gradering
Bliss.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Beste Henk,
Dankie vir die terugvoer en die woonstel wat julle so netjies agtergelaat het. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en ons is bly julle het die verblyf geniet.
Groetnis tot 'n volgende keer,
Sophia, Marius en die honde
Petro P - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Petro, dit was vir ons 'n voorreg om jul hier by ons te hê. Dankie vir julle mooi terugvoer. Sien uit na julle volgende kuier.
Tersia V - Feb 2018
Algehele gradering
'n Absolute juweel in die buitewyke van Clarens.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Was n absolute plesier om julle by ons te ontvang.
Herman L - Des 2018
Algehele gradering
Gasvryheid uitstekend.
Steven A - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Was vir ons heerlik om julle te ontvang. Groetnis tot 'n volgende keer.
Stienie F - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne atmosfeer.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Stienie baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Dit was vir ons so lekker om julle te ontmoet!! Hoop ons sien weer. Groete
Mario D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike en gemaklike plekkie waar jy amper kan wegkruip sou jy so voel.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer en ons is bly dat julle lekker gekuier by ons. Groetnis, Marius en Sophia.
Rebecca D - Feb 2020
Algehele gradering
Friendly hosts, had everything we needed!
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Rebecca thank your for your kind words. Nice meeting you and thank you for choosing Gods Gift.
Kind regards
Sophia
Antoinette O - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en pragtige plekkie.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Dankie vir die terugvoer. Voorspoed vir 2020.
Pieter V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dankie Pieter. Was vir ons net 'n plesier om julle te ontmoet!
Nieuwman V - Sep 2019
Algehele gradering
'n Plek van rus en vrede.
Lees meerGod's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Beste Nieuwman,
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was vir ons 'n groot heerlikheid om julle hier te ontvang.
Vir ons is dit altyd lekker om te hoor iemand kuier lekker by ons. Ons is bevoorreg om mense te ontmoet was 'n blywende indruk maak.
Groetnis tot 'n volgende keer
Marius en Sophia
Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Sophia was baie tegemoetkomend met inkloktyd en datumverandering, die kamer is ruim en skoon. Die ligging is baie rustig, nie in die dorp self nie, maar 'n gemaklike loopafstand van als.
Lees meerGod's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Melissa dit word waardeer. Ons is bly julle het lekker gekuier en alles geniet.
Dit was vir ons net 'n plesier om julle te ontvang.
Groete,
Sophia
George N - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful relaxed place.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Thank you George! It was an absolute pleasure to host you!
Blessings
Sophia
Ane T - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ane. Was lekker om julle te ontmoet en ons is bly jul het lekker gekuier.
Groete
Marius en Sophia
Carel M - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was awesome gewees om so amper in die natuur te wees.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Beste Robert,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Sterkte met matriek!
Groetnis,
God's Gift Self-catering Cottage
Hele P - Apr 2019
Algehele gradering
Gesellig en privaat.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Liewe Hele,
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontvang.
Groete en drukke vir kleinman,
Sophia en Marius
Pieter D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was puik en ek het baie lekker gekuier en gerus.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Beste Pieter,
Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Dit was so lekker om jou by ons te ontvang
Groetnis
Sophia en Marius
Ockert P - Feb 2019
Algehele gradering
Lieflike en gemaklike verblyf in die hartjie van Clarens! Fantastiese waarde vir geld en gasvryheid.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang.
Groete
Babs V - Feb 2019
Algehele gradering
Exceptional value for money.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien julle graag weer.
Groetnis
Marius en Sophia
Ronell R - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies met alles wat jy nodig het.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie Ronel. Ons is bly jul het lekker gekuier. Was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet en nogmàls baie geluk met julle huweliksherdenking.
Groetnis,
Marius en Sophia
Justeyn V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Gerrit V - Mrt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was regtig lekker. Ek sal net voorstel dat daar 'n net oor die dak geplaas word ook om te keer dat die akkers op die sinkdak val.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Beste Gerrit,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly jul het lekker gekuier.
Dit moes 'n paar "orige" akkers gewees het want daar is nette oor die hele woonstel en ook waar die voertuie staan. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Groete,
Sophia
Sias J - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en 'n mooi ligging.
God's Gift Self-catering Cottage se terugvoer
Dankie liewe Sias. Hoop om jou gou weer te sien.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang