Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

God's Gift Self-catering Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tess V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Unieke plekkie, kunstige decor. Rustige omgewing. Fantasties gebly, sal definitief weer van die verblyf gebruik maak en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gekuier, meer gekry as wat ons verwag het. Vir seker waarde vir geld. Die plekkie is baie oulik, lekker ruimte, baie netjies. Die kaggel was 'n groot bonus. Die badkamer en stort was hemels, en ons het lekker gerieflik geslaap. Daar was 'n elektriese kombers op die bed. Die plekkie is naby die dorpie, so alles was lekker naby. Vir seker 5 ster en 10 uit 10 vir gerieflikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Relaxing. Definitely a place we would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Verblyf was aangenaam en sal dit weer ondersteun. Verblyf was baie aangenaam. Skoon en netjies. Binnenshuise asbesverwarmer was egter buite werking. Padaanwysings was swak. Stel voor dat daar 'n duidelike padaanwysing vanuit Main Road opgesit word tot by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Night stopover. Surprisingly spacious and well-equipped, quiet, however it was a Sunday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing, amazing, amazing. Absoluut amazing ervaring, die verblyf was wonderlik en die diens was wonderlik. Die uitsig en die unit was net amazing. Ek sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker plekkie, toegerus met alles wat mens nodig het. Maretha is 'n uitstekende gasvrou! Alles was presies soos geadverteer, ons het heerlik gebly en sal definitief weer hier kom bly. Die plekkie is pragtig en toegerus met alles wat ons kon nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

God's Gift Self-Catering Cottage bied ideale akkomdasie met alles wat jy nodig het in 'n selfsorg-eenheid. Die Cottage is smaakvol gemeubileer en is in 'n omgewing, naby aan die middedorp. Die ligging is baie privaat en bied die ideale wegbreekgeleentheid. Sophia en Marius, die eienaars, is baie vriendelik en belangstellend en maak dit sommer lekker om daar te kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Rus en vrede. Veilig en lekker koel in die somermaande. Na 'n lang dag se stap was die terugkoms na die plekkie 'n opregte lafenis. Ons was in die somer daar, so die ligging van die plek is koel. Die plek is uiters netjies en skoon en alles waaraan ons kon dink was daar. Dit was baie aangenaam dat daar selfs 'n boksie melk en 'n paar beskuitjies was. Ons gasvrou was toeganklik, vriendelik en behulpsaam. Die prys is baie billik vir die kwaliteit van die plek, veral as jy net 'n netjiese, veilige slaapplek wil hê. My enige opmerking verder sal wees dat die hekke waar ons motor was nie toegemaak was nie, maar eerlik het ek dit nie nodig gevind om die gasvrou daaroor te vra nie, want die area was so rustig en stil. Hy is versteek geleë weg van die hoofpad af. Hoe dit ookal sy, meer sekuriteit vir die motor sou welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gertha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Absoluut fantasties. Baie lekker gerus. Marius en Sophia was baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Hul behulpsaamheid was opreg waardeer en hulle verdien om in die gasvryheidsbedryf te wees. Hulle het ons persoonlik verwelkom en weer weggesien. Die lekker groot stort en kaggel was n groot bederf. Hulle borrelende persoonlikhede het ons sommer baie welkom laat voel. Dankie vir die lekker geselsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
God's Gift Self-catering Cottage
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Is so lekker om te hoor as gaste lekker kuier en lekker gaste maak dit maklik.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5251769a2d35a019f438719994aff10c150ff1f289c1051aee2a108f76fba75b468d32edc1803b3e8dc8fb84741b13045cf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 67 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.521141 28.41738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang