Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

God's Grace

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halfpadsylyn, Rietgat Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

God's Grace bied gaste 'n rustige wegkruipplek, 14 km vanaf Lichtenburg vanaf die R503, en is gerieflik ingerig om tot 3 mense te akkommodeer.

Die eenheid is in 'n goedversorgde tuin geleë en het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

WiFi is beskikbaar en die eenheid beskik oor 'n TV met 'n internetverbinding om toegang tot Netflix te verkry. 'n Mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe is in die eenheid beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep en buitebraaigeriewe, sowel as onderdakparkeerplek, word voorsien. Die eiendom is toegerus met 'n alarm, omhein en toegang word verkry deur 'n elektriese hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erns Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Halfpadsylyn, Rietgat Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink God's Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halfpadsylyn, Rietgat Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe196996b9aad034704d2973f8a9c488ee36597793ba6396799109c095b68dc76a644da456b7e716be96cc10b39a528f01c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Halfpadsylyn Rietgat Farm 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.22816225315 26.235909646706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang