God's Grace
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halfpadsylyn, Rietgat Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
God's Grace bied 'n gerieflike wegbreekplek vir 3 gaste, 14 km van Lichtenburg langs die R503.
Die tuin is goed onderhou en die eenheid het 'n privaat ingang. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die eenheid het ook WiFi en 'n TV met 'n internetkonneksie om Netflix te kyk. Daar is 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakstoep, 'n buitebraai en 'n onderdakparkeerplek. Die perseel het ook 'n alarm, is omhein en toegang tot die eiendom is deur 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erns Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Halfpadsylyn, Rietgat Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink God's Grace het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halfpadsylyn, Rietgat Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes