Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goedehoop. Baie netjies ingerig en alles wat jy nodig het is hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe Kelsey K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekker, veilig, fantasties. Dit was 'n fantastiese naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantasties! Ons het regtig baie lekker gekuier. Gerieflik en skoon. Ons sal beslis weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Fantasties baie lekker rusplek en baie spasie in die huis. Baie lekker gebly. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het dit terdee geniet. Al wat ek net sal aanraai, is dat hulle moet bysit vir die kuiergaste om 'n insekdoder saam te bring vir die krieke wat invlieg en so 'n geraas maak in die nag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurina B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Was okay. I never worried about the power going out, and at one stage I had to message the person helping out with keys to get more power units.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gullien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Dit was die ideale wegbreek. Die kinders het self lekker gekuier. Daar is iets vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrinne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike wegbreeknaweek - sal beslis weer kom! Ons het Goedehoop baie geniet, dis 'n netjiese, groot en goed geleë huis, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lekker blyhuis, baie goed toegerus, sal definitief weer daar bespreek. Perfekte huisie by die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenith V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Dit was lekker. Ons het naweek geniet, plek netjies en baie rustige omgewing. Sal weer bespreking daar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mazann H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Woning was lieflik en gemaklik toegerus. Het dit baie geniet. Het dit baie geniet, en sal in die toekoms weer daar wil bly. Goed toegerus met toerusting en alles wat jy benodig in 'n woning.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3a44209ac3a175351786796ba98bd62542a961731081f244c06baf411850564b383375bbaf078b61467eec78b2b1d68a1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Rademan Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394780677865 20.838197936627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang