Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Goedehoop
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Goedehoop.

Baie netjies ingerig en alles wat jy nodig het is hier.

Chloe Kelsey K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe Kelsey K

Lekker, veilig, fantasties.

Dit was 'n fantastiese naweek.

Elizabeth V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Fantasties!

Ons het regtig baie lekker gekuier. Gerieflik en skoon. Ons sal beslis weer wil kom kuier.

Ronel C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Fantasties baie lekker rusplek en baie spasie in die huis.

Baie lekker gebly. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het dit terdee geniet. Al wat ek net sal aanraai, is dat hulle moet bysit vir die kuiergaste om 'n insekdoder saam te bring vir die krieke wat invlieg en so 'n geraas maak in die nag.

Jurina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurina B

Was okay.

I never worried about the power going out, and at one stage I had to message the person helping out with keys to get more power units.

Gullien J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gullien J

Dit was die ideale wegbreek.

Die kinders het self lekker gekuier. Daar is iets vir almal.

Hendrinne F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrinne F

Heerlike wegbreeknaweek - sal beslis weer kom!

Ons het Goedehoop baie geniet, dis 'n netjiese, groot en goed geleë huis, sal dit beslis aanbeveel.

Ina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Lekker blyhuis, baie goed toegerus, sal definitief weer daar bespreek.

Perfekte huisie by die see!

Zenith V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenith V

Dit was lekker.

Ons het naweek geniet, plek netjies en baie rustige omgewing. Sal weer bespreking daar maak.

Mazann H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mazann H

Woning was lieflik en gemaklik toegerus. Het dit baie geniet.

Het dit baie geniet, en sal in die toekoms weer daar wil bly. Goed toegerus met toerusting en alles wat jy benodig in 'n woning.

Gail H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Warm and cozy, yet private.

We loved the house and area. We'll definitely book Goedehoop again.

Madeleine K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K

Rustigheid vanuit 'n besige leefstyl.

Weereens 'n lieflike vreedsame kuier en wegbreek. Goedehoop is een van die lekkerste plekkies wat ons ontdek het en het bitter gou een van ons gunstelinge geword. Probeer dit gerus, ons was maar altyd tevrede met netheid, ligging, veiligheid en glad nie teleur gestel nie. Ons gaan weer Goedehoop toe, en dis om die draai.

Olga B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga B

Lieflike vakansiehuis met goeie geriewe.

Hierdie is rêrig 'n vreeslike lekker kuier vakansiehuis. Die binnebraai met die tafel het gesorg vir vele lekker kuiers. Sal definitief aanbeveel en weer kom kuier.

Drikus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus V

One of my best vacation in witsand.

This house is absolutely beautiful and big especially for the price. Everything one needs to make the stay more comfortable is available. It's location is well placed in Witsand one is close to everything. Would definitely recommend Goedehoop.

Johan J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Baie lekker gekuier in Goedehoop.

Gerieflike vakansiehuis met 'n heerlike kuier-stoep. Die eetgerei behoort opgradeer te word. Sal beslis weer Goedehoop bespreek.

Marlon K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon K

Goedehoop spreek vanself, dit gee hoop en 'n goede kuier.

Dit was bo ons almal se verwagting, sal beslis gou weer Goedehoop bespreek. Netjies, goeie ligging, als wat mens nodig het is daar. Baie dankie, ons almal het beslis baie lekker geslaap.

Salma S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salma S

Ongelooflik lekker.

Dit is 'n baie lekker huis, veral die leefarea. Uitsig op die lande was mooi. Ek kan dit aanbeveel, want ons het baie lekker gekuier daar.

Johannes J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Baie lekker

Baie nice plek. 10 uit 10.

Jacobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S

Dit was baie lekker stil en rustig weg van al die lewe se gewoel en haas.

Die weer het nie in ons guns gespeel die naweek nie, maar dis 'n lekker plek om rustig te verkeer.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3a44209ac3a175351786796ba98bd62542a961731081f244c06baf411850564b383375bbaf078b61467eec78b2b1d68a1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Rademan Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394780677865 20.838197936627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang