Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Goedhoop bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamer-kothuis in die middel van die dorp in Witsand. Die kothuis het genoeg spasie, en ’n binne-braai en vermaakarea.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 sitareas en ’n ten volle toegeruse kombuis. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en daar is 2 matrasse vir kinders beskikbaar. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die braai- en vermaakarea front na die weste en het groot stapeldeure en uitsigte oor die landerye. Daar is genoeg parkeerplek vir motors en bote.

Gaste word vereis om voorbereid te kom. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Skottelgoedwasseep, twee tablette vir die skottelgoedwasser, twee vadoeke, twee swartsakke en een rol toiletpapier per toilet word voorsien. Aangesien geen kos of drankies voorsien word nie, moet gaste asb. hul eie koffie, tee, suiker en melk saambring. Gaste moet ook hul eie draagbare toeknyprooster vir die braai en vuurmaakhout saambring.

Gedurende beurtkrag bied die huis nie enige sonkrag of alternatiewe krag nie, en gaste moet hul eie herlaaibare lampies saambring.

Goedehoop het net 'n elektriese stoof en oond, maar daar is 'n binnebraai op die toegeboude stoep.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mazel Z
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier, sal beslis weer kom. Baie lekker huis, goed toegerus, baie spasie. Vriendelik ontvang.
Nov 2024
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Goedehoop. Baie netjies ingerig en alles wat jy nodig het is hier.
Apr 2024
Chloe Kelsey K
Saam met vriende
5.0
Lekker, veilig, fantasties. Dit was 'n fantastiese naweek.
Jan 2024
Elizabeth V
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Ons het regtig baie lekker gekuier. Gerieflik en skoon. Ons sal beslis weer wil kom kuier.
Nov 2023
Gullien J
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die ideale wegbreek. Die kinders het self lekker gekuier. Daar is iets vir almal.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedehoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3a44209ac3a175351786796ba98bd62542a961731081f244c06baf411850564b383375bbaf078b61467eec78b2b1d68a1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Rademan Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394780677865 20.838197936627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang