Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop Game Farm

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Goedehoop Game Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chandre G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre G

Sal weer hier bly.

Baie oulike akkommodasie. Die plek is baie mooi ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Pragtige plaas waar mens lekker kan kuier.

Goedehoop Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Goedehoop Game Farm
Anneke N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke N

Pragtige plaas atmosfeer.

Die chalets was baie netjies en skoon, niks uit hul plek. Goed toegerus, selfs beurtkragliggies in al die vertrekke. Heerlike braai en kuier area, was n groep van 10, en het dit baie geniet. Gestap en fietsgery. Bloemfontein is net so 25 minute se ry. Sal verseker weer boek.

Drikus L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus L

Baie skoon en netjies.

Het hier oorgeslaap. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles was skoon en netjies.

Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Oornag bestemming.

Gerieflike, moderne, skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig is. Sanele het ons op hoogte gehou van alles en ons het presies geweet wat om te verwag. Omgewing is baie mooi.

Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Netjies, skoon en gerieflik.

Oulike huis met alles nodig.

Werner K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Asemrowende omgewing met moderne, netjiese skoon, kamers.

Ons was aangenaam verras oor hoe mooi die chalet en die plaas is. Na 'n lang dag op die pad, was dit lekker om die rustigheid van die plaas en die wild te ervaar. Ons was spyt dat ons nie langer kom bly nie.

Jomari K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari K

Heerlike bederf

Hierdie is 'n juweel in die hartjie van die Vrystaat! Baie netjies, uiters skoon met alles wat mens nodig het.

Goedehoop Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Sanele.

Goedehoop Game Farm
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ontspannende naweek op 'n pragtige plaas.

Pragtige netjiese verblyf met 'n mooi uitsig. Baie vriendelike gasvrou, was baie behulpsaam. Kinders het die tyd baie geniet. Hoogtepunt was om die lammers melk te gee. Pragtige wild.

Goedehoop Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die ongelooflike terugvoer.

Was baie lekker gewees om julle hier te he.

Hoop om julle gou weer te sien.

Goedehoop Game Farm

Goedehoop Game Farm
Estha T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estha T

Die natuur op jou voorstoep.

Heerlike wegbreek net om die draai uit die stad. Pragtige eenheid met alles wat nodig is. Sanele is 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel. Die gebak is heerlik en kan aanbeveel word. Dankie Sanele dat jy herinner het dat ons eie handdoeke moet bring.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4801ae32dd5d4c42e15a3038b54e95e2ddca19cc58a422cb04edd0c1b2ec61b7f7cb3e9be6d94abe84c8f00062e7c1ea7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 R30 Goedehoop Game Farm 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.8758274428 26.368257408344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang