Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vicki G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will be back! Hospitality is amazing. The host is super friendly, eager to help, and the place is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Thank you very much, Vicki! You are welcome to come again to visit our lovely antique shops in the Helderberg.

Diana D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Peaceful and very cosy. Absolute gem of a place. Very lovely place. Enjoyed our stay and the hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Dear Diana It was lovely meeting you and your sister. Please come again and relax for longer

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

B&B very cosy, everything we needed, beautiful bathroom and kitchen. Very friendly owner, stay was perfect, bed was a bit hard, previous complaint about the bed being too soft, so maybe a medium mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Hi Richard, Thank you for the feedback. I am glad you enjoyed your stay.

Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

"Home away from home". Ja, ons het baie lekker oornag, die mooiste en skoonste gastehuis met die vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Liewe Sakkie, Ek is bly julle het so tuis gevoel. Julle Karoo-vriendelikheid was 'n lafenis.

Rochelle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Just amazing. Needed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Hi Rochelle, It was a pleasure to host you. Hope to see you again. Kind regards, Annette

Solomie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gemaklik en veilig. Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie waar mens lekker kan rus en ontspan met die wonderlikste gasvryheid. Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Liewe Solomie, Baie dankie vir jou resensie. Jy en Francois is enige tyd welkom wanneer julle 'n ruskansie nodig het.

Sarie ( Sh) D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Alles wat ek by my huis wou hê! Vriendelikheid en gasvryheid het my verwelkom. Die gasvrou het persoonlik geskakel om te hoor of ek padaanwysings nodig het, my ingewag by die huis en hartlik ontvang. Die persoonlike verwelkoming en my dadelik tuis laat voel. Dankie Annette!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Liewe Sarie, Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en te kon ontvang. Kom kuier gerus weer in die Kaap!

Marion P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Warm and welcoming stay. A lovely, peaceful and warm stay. Amazing hospitality. Would definitely want to visit Goedehoop again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Dear Marion Thank you so much for your kind words. It would be a pleasure to host you again.

Mariska V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker gekuier by Goedehoop. Ons sal Goedehoop beslis aanbeveel. Dankie aan Annette vir haar gasvryheid, vriendelikheid en omgee. Verblyf het alle verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer by julle kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Hi Mariska Baie dankie vir jul resensie. Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom.

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Alles was spot-on. Ek en my vrou het hier gebly vir 3 nagte. Ons is persoonlik verwelkom deur eienares en alles met betrekking tot die woonstel is aan ons verduidelik met aankoms. Ek moes Uber na en van Summerhill Surgical Centre en ook dié diens was maklik bekombaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Baie dankie dat julle by Goedehoop oorgebly het. Alles wat mooi is vir die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c4dc7758dc4b4ba98f7727c226d68146b9b16f6b246dd71df59d8ef3b8fdd44c7ffaccf08d4c77d5f8d68dc87bcd76348d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Goedehoop Road Goedehoop 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.069025808787 18.84310550693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang