Goedehoop Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goedehoop Accommodation is 'n knus ateljeewoonstel met 'n huislike atmosfeer in die Briza-woonbuurt in Somerset-Wes.
Die ateljeewoonstel met 'n privaat ingang is op die eienaar se perseel en bied onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Die woonstel het bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, kombuisie en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n hangkas. Die badkamer het 'n reënstort, 'n wasbak en 'n toilet. Toiletpapier, handdoeke en seep word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n braaipan, induksiestoof, pot, pan, eetgerei en breekware toegerus. Melk, skottelgoedseep en lappe word voorsien.
Daar is 'n vuurput met braaigeriewe in die privaat tuin. 'n Braairooster en vuuraanstekers word voorsien en hout kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Die verblyf het 'n omsetter met 'n rugsteunbattery vir kragonderbrekings.
Dit is naby alle hoofroetes, Helderberg se wynroetes en net 45 km vanaf Kaapstad. Die pragtige Strand se wit strande is net 8 km vanaf die verblyf en dis naby Somerset Mall, Vergelegen Mediclinic en Busamed Paardevlei Privaat Hospitaal.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedehoop Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang