Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedemoed Farmhouse

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 810 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Goedemoed Farmhouse is op 'n werkende vrugte- en wynplaas aan die voorheuwels van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë en bied slaapplek vir tot 18 mense.

Die plaashuis het lugversorging vir gerief en bestaan uit 5 kamers wat met koningingrootte- sowel as enkelbeddens ingerig is. Sommige van die kamers het en suite-badkamers, terwyl ander die gebruik van die badkamers deel. Die woonstel is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed, maar dit kan ook verander word na 4 enkelbeddens, asook 'n privaat badkamer en klein kombuisie. Linne en handdoeke word vir gerief voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oonde, 'n mikrogolfoond, 'n yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetarea geniet word, en gaste kan ontspan in die ruim leefarea wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die toegeboude stoep het ook 'n klein kaggel.

Gaste kan van die swembad gebruik maak, asook die lapa met sy braaigeriewe.

Goedemoed Farm bied jou 'n rustige plattelandse toevlugsoord en is ideaal geleë om die skoonheid van die Kaap te verken. Montagu, met sy vele besienswaardighede, goed bewaarde historiese geboue en uitstekende restaurante, is net 15 km vanaf die plaas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 18 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Goedemoed Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R9 810
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R9 810
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f4e407396b6433552e84cb3873165ad475858c6edcf156b7f5a858ac1acc62d31113a084d1adea5483468f86598cd979896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 810 per nag, vir 18 mense 28 5 1 5 Goedemoed Farm/Die Kloof Off the R318 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.703446 20.00397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang