Goedemoed Manor House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoed Plaas, Keisievallei, 16 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R10 660 per nag, vir 15 mense
Beskrywing
Goedemoed Manor House bied gerieflike selfsorgverblyf op Goedemoed-plaas wat 16 km vanaf Montagu is.
Dié pragtige plaashuis het slaapplek vir tot 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 1 enkel- en 'n koningingrootte-bed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n koningingrootte-bed in die vyfde slaapkamer. Dié huis het 3 badkamers wat met 'n bad of 'n stort toegerus is.
Die lugversorgde huis beskik oor 'n groot plaasstyl-kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Daar is 'n aparte opwaskamer vir gaste om al die opwas te doen en sluit 'n skottelgoedwasser in. Reg langs die kombuis is daar 'n formele eetkamer waar gaste hul maaltye kan geniet of hulle kan dit op die buitestoep geniet wat gemaklike buitemeubels insluit.
Vir koue winteraande is daar 'n binnebraai in die sitkamer wat ingerig is met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV asook 'n kroegarea. Hierdie area maak oop op die patio wat na die swembad lei asook 'n onderdak buitebraai-area. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n 2-slaapkamer-kothuis langs die huis wat beskikbaar is vir ekstra gaste, dit moet op versoek bespreek word en vooraf met die eienaars gereël word. Indien gaste net besluit om die hoofhuis te bespreek, sal die kothuis aan niemand anders verhuur word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 110
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Goedemoed Plaas, Keisievallei, 16 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedemoed Manor House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoed Plaas, Keisievallei, 16 km vanaf Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang