Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedereede Guest Farm Dam Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goedereede Guest Farm Dam Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die Breederivier en omring deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste kan deelneem aan die oes en die vrugte kan geniet. Hierdie bekoorlike kothuis kyk uit oor die hoofdam op die plaas en is 'n ideale plek om die rustigheid van die natuur te geniet.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n elektriese kombers en 'n verwarmer, en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n TV met DStv, 'n kaggel en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word ook voorsien.

Daar is ook 'n groot swembad vir gaste om te geniet. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid ontspannings- en aksie-aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Goedereede Guest Farm, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedereede Guest Farm Dam Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d9ecb7d7e1cb60301a12b4889ed11301098760f4f6a63dffe8cc8cb239fb28bd94110239c9c7232378a443647132e810d16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8197535 19.8016473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang