Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedereede Guest Farm Stable Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Goedereede Guest Farm Stable Cottage is 9,8 km buite Robertson op 'n skilderagtige vrugteplaas geleë. Dit is langs die Breederivier en omring deur majestueuse berge en fynbosbedekte heuwels. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste kan deelneem aan die oes en die vrugte kan geniet. Hierdie ruim kothuis is ideaal vir gesinsvakansies, met asemrowende uitsigte wat oor die dam uitkyk.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers het elektriese komberse en verwarmers, en alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n TV met DStv en 'n kaggel in die leefarea, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en braaihout word ook voorsien.

Daar is ook 'n groot swembad vir gaste om te geniet. Goedereede bied 'n wye verskeidenheid ontspannings- en aksie-aktiwiteite soos visvang, voëlkyk, voetslaan, perdry en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Goedereede Guest Farm, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedereede Guest Farm, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60913ccaa6bc022918c323c63fd81d6852cb9d3a4e1bc0a15c5ffe2ed7c95dce8d947288d1b23922a97e925ad57d2f004e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8197535 19.8016473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang