Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Teresa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing. Dit was 'n pui wegbreek. Ons was bespreek vir die rondawel, maar was deur die gasvrou na die Damhuis geskuif omdat dit 'n kaggel het. Wat 'n goeie besluit. Die uitsig was asemrowend mooi en die eende en voëltjies het bygedra tot 'n prentjiemooi oggendkoffie. Die plek self is goed toegerus met gehalte toebehore en die gasvrou het aan die fynste besonderhede (soos vuurhoutjies en blitz wat ons vergeet het) gedink om die verblyf aangenaam te maak. Die plek is baie netjies en mooi ingerig. Ons sal weer teruggaan as die stad ons vasdruk en nodig het om asem te skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asive N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great. Great. Everything was just perfect. Looking forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename tydjie op die plaas gehad. Alles was perfek. Die verblyf op die plaas was baie lekker. Ons sal enige tyd weer terug gaan. Die lugverkoeling in die kamer was 'n bonus met die warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, clean and relaxing. We had a wonderful and peaceful stay. Friendly and welcoming staff and owner on arrival, very peaceful and clean cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en. Ons kon heerlik op die mooi plaas stap en mag selfs vrugte pluk, so vars van die plaas. Ons was oor oujaar daar en hulle het vir ons 'n bottel Brut Rosé as geskenk gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Dit was 'n rustige naweek, ons sal beslis weer gaan! Ons het dit baie geniet, die plekkie is so mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Rustige verblyf in mooi omgewing. Ons verblyf in die Dam-eenheid was baie rustig en aangenaam. Die eenheid was netjies en goed toegerus met alles wat 'n mens normaalweg sou benodig. Die pragtige uitsig oor die dam het vir seker tot die rustige, vreedsame omgewing bygedra en die eendjies was altyd goeie geselskap vir ons. Die twee eenhede (die Dam en die Stal) is egter baie naby aan mekaar en na ons gevoel sal dit ideaal vir 'n familiesaamtrek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Aside from some discomfort and noise, we always make the best out of a bad situation. It was a very beautiful setting. The bed, however, was very hard. It was like a cement block, and that's no exaggeration. We didn't sleep well during our stay. We were also woken up by loud banging on the roof on our first morning. There were contractors installing cameras around the cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christine
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage
Hi Craig, I am very sorry to hear that you didn't sleep well. We haven't had a complaint about our beds before, all beds have Cloud Nine mattresses. Regarding the contractors, they were instructed not to work next to the cottages. If I was aware, I would have removed them at once. Kind regards, Christine

Jocelyn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Die natuur is awesome daar. By die eende, dam en pragtige plekke. Baie lekker gebly by die dam. Dit was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Excellent stay and will recommend to family and friends. Stay and the host were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa56b3bc263b197fd0bba6fdcbd5b0fb2b7f52ee4b52247611a4cbe4274a4670cf0a5d44c85ac1460a8cf87e08307b632a8f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.819463530423 19.801086187363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang