Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgedacht Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goedgedacht is fantasties lekker en stil. Dankie, ons kom weer. Goedgedacht is fantasties lekker, stil en Sarita 'n uitnemende gasvrou. Dankie, ons kom weer om in so 'n lekker omgewing bederf te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne V
1 nag
5.0
Jun 2024

Tip top. Heerlik! Alles was reg. Dit was reeds die tweede keer dat ek hier gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ideale oorslaap in Potchefstroom. Baie goed toegeruste en gerieflike kamer. Baie ruim en goed deurdagte uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen N
1 nag
5.0
Feb 2024

Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik. Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik. Ek sal weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Een groot plesier! Gasvryheid + professionaliteit + vriendelikheid + behulpsaamheid = Goedgedacht! Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige gastehuis en kamer was baie skoon en netjies. Kamer is lekker ruim, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is in die kamer en hulle het ook voorsiening gemaak as daar beurtkrag is. Sal verseker weer daar gaan oorslaap! Baie vriendelik ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasies oorgeslaap. Diens baie goed. Gasheer en gasvrou op terrein. Fantasties, sal terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Dit was fantatiese diens. Baie skoon, netjies vriendelike diens. Ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
Goedgedacht Gastekamers
Baie dankie Popeye ons waardeer jou baie mooi en positiewe terugvoer. Mag ons weer so gelukkig wees om jul hier te ontvang in die toekoms.

Johann V
1 nag
5.0
Apr 2023

Uitstekende akkommodasie. Vriendelike ontvangs en uiters netjiese en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
Goedgedacht Gastekamers
Baie dankie Johann, groot waardering vir jou mooi resensie. Mag ons weer die voorreg hê om jou te ontvang.

Veronica P
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie gemaklik. Die verblyf was aangenaam, baie vriendelike gasheer en gasvrou. Die kamer was netjies, skoon en ideaal vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
Goedgedacht Gastekamers
Baie dankie Veronica ek waardeer jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul te ontmoet en hoop om jul weer eendag te kan huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc251061a5575a9d2eb50a75583c443b9439bc75cb35ed2fdcfc230d33d033e4b40a81cf3782bf613579e4ddc056ca828f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 32 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7050899 27.10821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang