Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgedacht Gastekamers

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Goedgedacht Gastekamers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Goedgedacht is fantasties lekker en stil. Dankie, ons kom weer.

Goedgedacht is fantasties lekker, stil en Sarita 'n uitnemende gasvrou. Dankie, ons kom weer om in so 'n lekker omgewing bederf te word.

Adrienne V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne V

Tip top.

Heerlik! Alles was reg. Dit was reeds die tweede keer dat ek hier gebly het.

Charl E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E

Ideale oorslaap in Potchefstroom.

Baie goed toegeruste en gerieflike kamer. Baie ruim en goed deurdagte uitleg.

Stephen N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen N

Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik.

Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik. Ek sal weer van die plek gebruik maak.

Nick E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick E

Een groot plesier!

Gasvryheid + professionaliteit + vriendelikheid + behulpsaamheid = Goedgedacht! Lekker gebly!

Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Pragtige gastehuis en kamer was baie skoon en netjies.

Kamer is lekker ruim, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is in die kamer en hulle het ook voorsiening gemaak as daar beurtkrag is. Sal verseker weer daar gaan oorslaap! Baie vriendelik ontvang!

Jean M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Fantasies oorgeslaap. Diens baie goed. Gasheer en gasvrou op terrein.

Fantasties, sal terugkom.

Maryke V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Dit was fantatiese diens.

Baie skoon, netjies vriendelike diens. Ruim kamers.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Popeye ons waardeer jou baie mooi en positiewe terugvoer. Mag ons weer so gelukkig wees om jul hier te ontvang in die toekoms.

Goedgedacht Gastekamers
Johann V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Uitstekende akkommodasie.

Vriendelike ontvangs en uiters netjiese en gerieflike akkommodasie.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Johann, groot waardering vir jou mooi resensie. Mag ons weer die voorreg hê om jou te ontvang.

Goedgedacht Gastekamers
Veronica P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P

Baie gemaklik.

Die verblyf was aangenaam, baie vriendelike gasheer en gasvrou. Die kamer was netjies, skoon en ideaal vir 'n goeie nagrus.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Veronica ek waardeer jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul te ontmoet en hoop om jul weer eendag te kan huisves.

Goedgedacht Gastekamers
Johann S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Netjies, skoon en veilig.

Netjies, veilig, rustig en sentraal.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Johann, ek hoop om eendag weer julle te kan akkomodeer. Sarita

Goedgedacht Gastekamers
Arno V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Een nag verblyf.

Ons het een nag oorgeslaap vir 'n troue wat ons bygewoon het. Goedgedacht is baie netjies en ons het baie lekker geslaap. Sal hulle vir seker aanbeveel. Dankie Sarita vir julle goeie diens.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Arno, ons hoop om julle weer eendag hier te kan huisves. Sarita

Goedgedacht Gastekamers
Vincent V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Die ekstra myl.

Hier stap die eienaars die spreekwoordelike ekstra myl vir hulle kliënte. Ek sal graag weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Vincent, ons waardeer julle mooi terugvoering. Ons sal julle graag weer hier wil ontvang.

Goedgedacht Gastekamers
Maureen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Fantasties.

Baie dankie Sarina en jou ma vir jull gasvryheid. Ek en my man het baie lekker by julle gebly. Julle plekkie is pragtig, ruim en bitter netjies. Ons sal beslis weer daar by julle oorslaap.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Maureen, altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Sien uit om jul weer hier te kan huisves.

Goedgedacht Gastekamers
Nick E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick E

Baie smaakvol, netjies en skoon! Ontvangs is baie flink en professioneel. Heerlike oornagplek!

Ons het dit geniet om daar te oornag. Die ontvangs en diens was regtig baie vriendelik en professioneel! Sal maklik weer daar gaan oorbly!

Hardus W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus W

Gerieflik, goed toegerus, still omgewing, vriendelike diens.

Eenheid is ruim, keurig en goed toegerus. Diens is vriendelik en omgewing is rustig en stil.

Christa O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa O

Baie netjies, vriendelike mense.

Sal definitief weer daar oorbly.

Marie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

Waarde vir geld.

Veilige omgewing en baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou en man.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Marie, dit was lekker om jou te ontmoet en om julle te kon huisves, hoop om jul weer te sien.

Goedgedacht Gastekamers
Margita V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margita V

Heerlik gewees, skoon en gemaklik.

Sarita is dierbaar. Plekkie was skoon en rustig. Het dit baie geniet.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Margita, vir die mooi terugvoer. Dit was baie aangenaam om jul te huisves. Ek hoop om jul in die toekoms weer te sien.

Goedgedacht Gastekamers
Liezel H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Lekker verblyf!

Die eienaars is gasvrye, gawe mense. Die kamers is ruim en skoon. Ons het regtig heerlik gebly. Beveel Goedgedacht van harte aan.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Liezel, dit was voorwaar 'n voorreg en plesier om jul te kon huisves. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Goedgedacht Gastekamers
Gerhard M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Beslis sal ons weer kom kuier.

Waarde vir geld en goeie ligging met fantastiese hulp van gasvrou.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Gerhard, dit is 'n groot plesier om gaste te ontvang wat waardering en respek het vir wat jy bied. Dit was voorwaar 'n plesier om jul te huisves. Tot weersiens.

Goedgedacht Gastekamers
Valerie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie S

Baie gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Sal Goedgedacht aanbeveel.

Baie goeie diens, alles wat jy nodig het. Goed geleë en baie veilig.

Gerrit B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Beslis waarde vir geld.

Baie netjies. Mense laat jou dadelik tuis voel. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Uiters netjies.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Gerrit, ons waardeer jou mooi woorde. Dit was lekker om jul te huisves, hoop om jul weer te sien.

Goedgedacht Gastekamers
Mariette A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette A

Vriendelike ontvangs netjiese kamer.

Baie vriendelik ontvang, kamer was baie skoon en netjies alles daar wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Mariette, ons waardeer jul terugvoer, hoop om jul weer te kan huisves.
Sarita

Goedgedacht Gastekamers
Izelle D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle D

Gerieflike verblyf vir 'n in-en-uit-oorslaap.

Die kamer is ruim, netjies en het al die geriewe wat mens nodig het vir 'n oornag. Die skuifdeur gee jou toegang na die tuin waar jy in die buitelug kan sit en die koffie en beskuit, wat voorsien word, geniet.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat jul jul verblyf geniet het. Ek sal graag insette wil kry hoe ons, ons diens kan verbeter.
Groete Sarita

Goedgedacht Gastekamers
Nico S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Heerlike gasvryheid.

Die eenheid is ruim en skoon, dit is beslis die moeite werd om te bespreek vir die ontbyt.

Ina M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina M

'n Baie positiewe ervaring met groot gasvryheid van die eienaars en alles in plek.

Die tarief vir 'n enkelpersoon is te duur. Ek as enkeling het net soveel betaal as die egpaar vir hul dubbelkamer, nl R750. Dit sou meer regverdig wees om 'n tarief vir 'n enkelkamer ook te he. Verder was alle baie goed. Die ontbyt was heerlik en netjies aangebied. Die terrein is netjies en ruim. Die gasvrou se vriendelikheid en interaksie was regtig welkom. Ons het baie lekker oornag en sal beslis weer van Goedgedacht gebruik maak as ons in Potchefstroom moet oornag.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Ina, vir jou baie mooi en positiewe resensie. Ek waardeer dit baie. Ek wil net 'n regstelling maak die tarief vir die enkel kamer was R 700.00 en vir die dubbel kamer was dit R 750.00. Totaal was R 1450.00 waarvan jul 50% R 725 aan LekkeSlaap betaal het en R 725 aan my moes betaal.

Goedgedacht Gastekamers
Leandre S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S

Heerlik plekkie

Dis 'n heerlike plekkie - net soos op die foto. Alles wat mens nodig het. Sarita het ons so welkom laat voel met my 2 woelwaters. Sal vir seker weer daar oorslaap!

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Leandre, dit was 'n plesier om jul te huisves. Hoop om jul weer te sien.

Goedgedacht Gastekamers
Edwin B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B

Baie netjies en cosy.

Pragtige opset en baie veilig.

Erica V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Baie netjies, waarde vir geld, vriendelike eienaars, veilige area.

Baie netjies en alles wat nodig is. Sal beslis weer besoek.

Andre S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Heerlik en rustig oorgebly

Ek kan Goedgedacht aanbeveel vir 'n heerlike oorslaap. Die kamer en badkaner is ruim, baie netjies en alles is daar wat nodig is.

Cas P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas P

Baie goeie ligging, netjies en gerieflik, baie aangename gasheer en gasvrou.

Die huis en tuin is onberispelik versorg en skep 'n baie goeie indruk.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Cas vir die mooi resensie ons het groot waardering daarvoor. Hoop om jou weer eendag te kan huisves.

Goedgedacht Gastekamers
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie vriendelik ontvang en alles baie skoon en netjies.

Vriendelik ontvang, tuine baie netjies, kamer en badkamer baie netjies. Personeel het ons dadelik laat weet dat ons van ons bagasie daar vergeet het.

Mariaan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B

Ongelooflik lekker gebly. Pragtige kamer, gerieflik ingerig. Waarde vir geld!

Pragtige plek, rustige omgewing, vriendelike gasvrou. Perfek!

Tertia P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia P

Baie aangenaam.

Ek sal Goedgedacht vir elkeen aanbeveel. Dis baie netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Bianca K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K

No complaints. Had a very pleasant stay!

Very clean with modern appliances and furnishings. Was a pleasure to stay in the room.

Antonie G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie G

Baie netjies.

Als was soos bemark. 100 persent.

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie ons waardeer jou terugvoer baie en hoop om jou weer eendag te kan huisves.

Groete
Sarita du Preez
Goedgedacht Gastekamers

Goedgedacht Gastekamers
Natascha G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha G

Baie netjiese gastehuis met 'n persoonlike gevoel en uitstekende kliëntediens!

Baie skoon, netjiese en ruim kamer. Ons is dankbaar vir die omgee van die opsigter wat ons geakkommodeer het en seker gemaak het ons geniet ons tyd daar en is veilig. Baie vriendelike ontvangs!

Nico B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Rustige omgewing weg van die dorp se gewoel.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Dit is 'n rustige omgewing weg van die gewoel van die dorp. Baie netjiese kamers.

Elsje V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V

Ongelooflike gasvryheid!

Baie dankie Sarita en Thomas vir 'n heerlike oorbly by Goedgedacht. Julle gasvryheid en diens was uitsekend! Die kamers in baie netjies en die ons het heerlik geslaap!

Goedgedacht Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Elsje dit was lekker om jul te ontvang, hoop ons kan weer van diens wees in die toekoms.

Groete,
Sarita

Goedgedacht Gastekamers
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc251061a5575a9d2eb50a75583c443b9439bc75cb35ed2fdcfc230d33d033e4b40a81cf3782bf613579e4ddc056ca828f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 32 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7050899 27.10821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang