Goedgedacht Gastekamers
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Charl E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale oorslaap in Potchefstroom.
Stephen N - Feb 2024
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik.
Nick E - Jan 2024
Algehele gradering
Een groot plesier!
Hardus W - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goed toegerus, still omgewing, vriendelike diens.
Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en kamer was baie skoon en netjies.
Jean M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasies oorgeslaap. Diens baie goed. Gasheer en gasvrou op terrein.
Popeye V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was fantatiese diens.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Popeye ons waardeer jou baie mooi en positiewe terugvoer. Mag ons weer so gelukkig wees om jul hier te ontvang in die toekoms.
Nick E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie smaakvol, netjies en skoon! Ontvangs is baie flink en professioneel. Heerlike oornagplek!
Johann V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Johann, groot waardering vir jou mooi resensie. Mag ons weer die voorreg hê om jou te ontvang.
Veronica P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Veronica ek waardeer jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om jul te ontmoet en hoop om jul weer eendag te kan huisves.
Johann S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Johann, ek hoop om eendag weer julle te kan akkomodeer. Sarita
Arno V - Feb 2023
Algehele gradering
Een nag verblyf.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Arno, ons hoop om julle weer eendag hier te kan huisves. Sarita
Vincent V - Feb 2023
Algehele gradering
Die ekstra myl.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Vincent, ons waardeer julle mooi terugvoering. Ons sal julle graag weer hier wil ontvang.
Maureen V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Maureen, altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Sien uit om jul weer hier te kan huisves.
Gerrit B - Des 2022
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Gerrit, ons waardeer jou mooi woorde. Dit was lekker om jul te huisves, hoop om jul weer te sien.
Christa O - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike mense.
Mariette A - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs netjiese kamer.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Mariette, ons waardeer jul terugvoer, hoop om jul weer te kan huisves.
Sarita
Maria J - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Marie, dit was lekker om jou te ontmoet en om julle te kon huisves, hoop om jul weer te sien.
Margita V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gewees, skoon en gemaklik.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Margita, vir die mooi terugvoer. Dit was baie aangenaam om jul te huisves. Ek hoop om jul in die toekoms weer te sien.
Liezel H - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker verblyf!
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Liezel, dit was voorwaar 'n voorreg en plesier om jul te kon huisves. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Gerhard M - Aug 2022
Algehele gradering
Beslis sal ons weer kom kuier.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Gerhard, dit is 'n groot plesier om gaste te ontvang wat waardering en respek het vir wat jy bied. Dit was voorwaar 'n plesier om jul te huisves. Tot weersiens.
Nico S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid.
Valerie S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Sal Goedgedacht aanbeveel.
Ina M - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Baie positiewe ervaring met groot gasvryheid van die eienaars en alles in plek.
Lees meerGoedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Ina, vir jou baie mooi en positiewe resensie. Ek waardeer dit baie. Ek wil net 'n regstelling maak die tarief vir die enkel kamer was R 700.00 en vir die dubbel kamer was dit R 750.00. Totaal was R 1450.00 waarvan jul 50% R 725 aan LekkeSlaap betaal het en R 725 aan my moes betaal.
Izelle D - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir 'n in-en-uit-oorslaap.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat jul jul verblyf geniet het. Ek sal graag insette wil kry hoe ons, ons diens kan verbeter.
Groete Sarita
Leandre S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik plekkie
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Leandre, dit was 'n plesier om jul te huisves. Hoop om jul weer te sien.
Edwin B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en cosy.
Erica V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld, vriendelike eienaars, veilige area.
Andre S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig oorgebly
Cas P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging, netjies en gerieflik, baie aangename gasheer en gasvrou.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Cas vir die mooi resensie ons het groot waardering daarvoor. Hoop om jou weer eendag te kan huisves.
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en alles baie skoon en netjies.
Mariaan B - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly. Pragtige kamer, gerieflik ingerig. Waarde vir geld!
Tertia P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bianca K - Jan 2018
Algehele gradering
No complaints. Had a very pleasant stay!
Natascha G - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis met 'n persoonlike gevoel en uitstekende kliëntediens!
Elsje V - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid!
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie Elsje dit was lekker om jul te ontvang, hoop ons kan weer van diens wees in die toekoms.
Groete,
Sarita
Nico B - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing weg van die dorp se gewoel.
Antonie G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Goedgedacht Gastekamers se terugvoer
Baie dankie ons waardeer jou terugvoer baie en hoop om jou weer eendag te kan huisves.
Groete
Sarita du Preez
Goedgedacht Gastekamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes