Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgedacht Gastekamers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goedgedacht Gastekamers is in Potchefstroom, met 'n uitsig oor 'n lieflike vleiland.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde en suite-kamers. Die kamers is elkeen ingerig met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Elke kamer het 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek word voorsien.

Ons is ideaal geleë, sowat 1 km van die Mooirivier Mall en 4 km van Noordwes Universiteit af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jean M
Saam met lewensmaat
5.0
Goedgedacht is fantasties lekker en stil. Dankie, ons kom weer. Goedgedacht is fantasties lekker, stil en Sarita 'n uitnemende gasvrou. Dankie, ons ko...
Sien meer
Sep 2024
Adrienne V
5.0
Tip top. Heerlik! Alles was reg. Dit was reeds die tweede keer dat ek hier gebly het.
Jun 2024
Charl E
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oorslaap in Potchefstroom. Baie goed toegeruste en gerieflike kamer. Baie ruim en goed deurdagte uitleg.
Mrt 2024
Stephen N
5.0
Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik. Die verblyf was baie aangenaam, die diens was baie vriendelik. Ek sal weer van die plek...
Sien meer
Feb 2024
Nick E
Saam met lewensmaat
5.0
Een groot plesier! Gasvryheid + professionaliteit + vriendelikheid + behulpsaamheid = Goedgedacht! Lekker gebly!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Goedgedacht Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc251061a5575a9d2eb50a75583c443b9439bc75cb35ed2fdcfc230d33d033e4b40a81cf3782bf613579e4ddc056ca828f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 32 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7050899 27.10821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang