Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgeleë

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
K S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklik, tuis gevoel. Dit was 'n aangename verblyf. Gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Prima verblyf. Baie lekker gekuier. Sal die plek by enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charalaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Eenheid is baie netjies en skoon, en het alles wat jy nodig het. Naam is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rus vir siel. Alles was perfek, die uitsig en stoep steel jou hart. Ons kom kuier graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie Vicky, sal julle graag weer ontvang.

Jessica P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Peaceful, beautiful, serene. We had a lovely stay at Goedgeleë. The home is located below a beautiful mountain view with lots to do in the nearby area! The host was extremely helpful and friendly, and the home was clean, with big windows flooding the home with light and stunning views outside! We found the place peaceful and were able to rest well in the quiet and tranquil area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Thanks Jessica, we appreciate your feedback.

Jeane J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Welgedaan aan die personeel en die eienaars! Goedgeleë was pragtig, ruim en toegerus met alles wat ons kon benodig het. Van wasmasjien af na loadshedding liggies. Die stilte en die uitsig vanaf die stoep was hoogtepunte vir ons naweek. Ons het laat gearriveer en het die huis gekry met buiteligte aan en ligte in die huis aan. Wat 'n pluspunt was, was dat dit nie nodig was om selfoonliggies aan te sit om die trappe te klim en die voordeur oogesluit te kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie Jeane, ons is bly julle het die naweek daar geniet.

Jodine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is beautiful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie Jodine, ons is bly julle het dit geniet.

Charmaine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantasie! Wat 'n belewenis. Gasvryheid uit boonste rakke. Linda en Susan het uit hul pad gegaan om alles vir ons net lekker te maak. Sal definitief weer besoek aflé. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Dankie vir julle kuier Charmaine! Kom gerus weer.

Martin W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantasties. Sakpas, alles in orde, netjies en terugvoer voor en na 101%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie Martin, dit was 'n plesier om julle te huisves.

Karen M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Pragtig, netjies en skoon. Pragtige kliphuis, netjies en skoon. Lekkerste kuierstoep. Ons het verskriklik lekker gebly in hierdie pragtige verblyf. Ons sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie Karen, ons is bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schalk van der Merwe-straat 15, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTU2YmUwLTBkN2ItNDFmYS04NzU5LWQwZjljOGZjMzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 85 5 1 5 15 Schalk van der Merwe Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.615193522335 28.211995483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang