Goedgeleë
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johannes W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Prima verblyf.
Charalaine B - Jun 2024
Algehele gradering
Eenheid is baie netjies en skoon, en het alles wat jy nodig het.
Vicky G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus vir siel.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie Vicky, sal julle graag weer ontvang.
Jessica P - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, serene.
Goedgeleë se terugvoer
Thanks Jessica, we appreciate your feedback.
Jeane J - Mrt 2024
Algehele gradering
Welgedaan aan die personeel en die eienaars!
Lees meerGoedgeleë se terugvoer
Baie dankie Jeane, ons is bly julle het die naweek daar geniet.
Jodine S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie Jodine, ons is bly julle het dit geniet.
Charmaine V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasie! Wat 'n belewenis.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuier Charmaine! Kom gerus weer.
Martin W - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie Martin, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Karen M - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie Karen, ons is bly julle het dit geniet.
Hennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam.
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Would recommend it to anyone and definitely coming back.
Hannes D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige sandsteen huis met asemrowende uitsig oor die berge.
Riaan K - Nov 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie Riaan, dit was 'n plesier.
Belinda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuier Belinda. Sien julle weer.
Sarel E - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi plek, goed toegerus.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie Sarel, goeie punt.
Chris D - Mei 2022
Algehele gradering
What a amazing place, so relaxing, we will go back.
Marius V - Apr 2022
Algehele gradering
The best place to be.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie Marius. Ons is bly julle het dit geniet!
Llewellyn K - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Goedgeleë se terugvoer
Llewellyn, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Madelle W - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Lisl M - Jan 2022
Algehele gradering
Ideale verblyf as jy die omgewing wil verken. Baie naby aan Clarens.
Nihal G - Des 2022
Algehele gradering
It was fascinating. We are looking forward to visit again.
Elmarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike en gerieflike huis!
Werner K - Des 2022
Algehele gradering
Die kuier was heerlik.
Yossi N - Des 2022
Algehele gradering
Very nice.
Anri P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Elna W - Aug 2021
Algehele gradering
'n Pragtige, netjiese en ruim huis met 'n baie mooi uitsig oor van die Fouriesburgberge.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar oor die huis en ons dorp Elna, ons is bly julle het dit geniet.
Andre O - Mrt 2021
Algehele gradering
Voel soos ons huis.
Lees meerGoedgeleë se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, André. Ons hou vir jou plek vir daai week kuier.
Lizel-mari S - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly in lieflike huis met pragtige uitsig.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie. Sien julle weer.
Nico V - Okt 2021
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, dankie!
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie Nico. Hoop ons sien julle vinnig weer!
Odette J - Des 2021
Algehele gradering
Gesellige huisie.
Gerhard S - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam om in so ruim, netjiese en goed ingerigte huis tuis te gaan!
Johan K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en goed toegeruste akkommodasie.
Anet B - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf opsie.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuier Anet! Kom volgende keer gerus vir langer.
Nicolena V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegeruste verblyf. Wonderlike uitsig oor die berge en rustige atmosfeer en omgewing. Wens ons kon langer bly!
Goedgeleë se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly Nicolena. Hoop julle het julle kosmos gesien!
Sien julle weer.
Lydia J - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuier Lydia! Sien gou-gou weer.
Riaan K - Mrt 2020
Algehele gradering
Rusting en baie gemaklik. Baie skoon en netjies.
Neels K - Des 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste, rustige, ruim verblyf.
Lees meerGoedgeleë se terugvoer
Dankie Neels, bly julle kon die tydjie weg geniet. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Nisia H - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Goedgeleë se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Sien julle weer.
Rika K - Nov 2019
Algehele gradering
Stilte uit die hemel.
Goedgeleë se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet Rika. Nou weet jy waar ons is as jou siel weer rus soek!
Fanie B - Okt 2019
Algehele gradering
Al ons verwagtinge was oortref.
Lees meerGoedgeleë se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Fanie. Kom kuier gerus weer!
Fransie C - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging en besonderse uitsig.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Fransie. Kom kuier gerus weer!
Philip C - Mrt 2019
Algehele gradering
Altyd besonders.
Goedgeleë se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle weer te kon ontvang, Philip! Sien julle graag weer.
Sonja B - Des 2019
Algehele gradering
Huis en uitsig is pragtig!
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuier! Sien sommer vinnig weer.
Maxine N - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike, ruim en netjiese verblyf met pragtige uitsig.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie, Maxine. Ons sien julle weer!
Marylize R - Feb 2019
Algehele gradering
Huislik.
Murray B - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Madelein T - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese huis met al die nodige geriewe.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie Madelein!
Louise V - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige plek!
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle Louise. Sien weer!
Cheryl R - Aug 2018
Algehele gradering
A very relaxing cottage to stay in.
Goedgeleë se terugvoer
Thank you for your visit, Cheryl! We would love to host you again.
Christiaan Philip L - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik naby naburige dorpe, volledig toegerus en netjies.
Goedgeleë se terugvoer
Ons is baie bly julle het die huis geniet Annalie. Sien julle sommer vinnig weer!
Jaco C - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon huis. Baie sentraal gewees vir ons.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap Jaco. Bly julle het lekker gebly. Sien weer!
Minette V - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie vir julle kuier Minette.
Sien julle weer.
Wian V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie bevoorreg.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie Wian.
Sien julle in September.
Nicole E - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Nicole. Ons sal aandag daaraan gee. Groete en hoop om julle weer te sien.
Teresa C - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie Teresa.
Maak so, ons is in die proses om die dekodeerder situasie op te stel.
Dankie vir julle kuier.
Philip C - Aug 2017
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Herman S - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Elna G - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, met pragtige uitsig!
Goedgeleë se terugvoer
Beste Elna
Baie dankie en ons is baie bly julle het dit geniet. Tot 'n volgende keer.
Marisa W - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig en waarde vir geld!
Goedgeleë se terugvoer
Bly ons kon julle huisves Marisa. Groete en sien weer.
Wessel P - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend. Beste waarde vir geld ooit! Smaakvol en netjies.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Wessel. Sien julle weer!
Jennifer M - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie Ronnie! Ons is bly julle het lekker gebly.
Barbara H - Okt 2017
Algehele gradering
Stunning.
Dirk V - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker hier gebly.
Goedgeleë se terugvoer
Dankie Veronica, hoop julle kom maak vinnig weer 'n draai.
Rozaan M - Jul 2017
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing!
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie Rozzana. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle sommer vinnig weer.
Willem B - Mei 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n kraakskoon gastehuis wat volledig toegerus is.
Annatjie S - Okt 2016
Algehele gradering
Beautiful place.
Marius V - Jul 2016
Algehele gradering
Bekostigbare, gerieflike akkommodasie met 'n goeie ligging en mooi uitsig van berge.
Lees meerSusan S - Jun 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties! As ek ooit weer daai kant toe gaan, bly ek weer daar.
Nerina S - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Bianca J - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike blyplek om 'n wegbreek te geniet.
Pierre D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nadine L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie ontspanne!
Robbie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Goedgeleë se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Robbie. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te ontvang!
Groete
Suzan
Alta Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Excellent service, well situated, luxurious, fully equipped and peaceful atmosphere.
Jodie T - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Angelique N - Feb 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Caren V - Jul 2016
Algehele gradering
Lieflike, groot huis met wonderlike uitsig.
Simone S - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike ruskans met die mooiste uitsig!
Michele M - Aug 2016
Algehele gradering
A great place to stay.
Lees meerGoedgeleë se terugvoer
Dear Michele. Please accept our apology for both incidents. We appreciate your honest feedback as we would really like our guests to be satisfied. We'll attend to it and to ensure that future guests enjoy their stay.
Antoinette O - Jul 2016
Algehele gradering
Netjiese, ruim plek met kraakvars, kwaliteit wit linne en handdoeke.
Lees meerMaryke W - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik, pragtig met 'n wonderlike uitsig!
Lees meerAnnolien S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Willie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig.
Michelle W - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek en alles was baie skoon en netjies.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Schalk van der Merwe-straat 15, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang