Goedgenoeg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Noelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Wilmie K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker by die see.
Johan L - Aug 2024
Algehele gradering
Puik verblyf.
Morné V - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Helena M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig. Die omgewing en strande is baie mooi. Ons sal enige tyd weer gaan.
Susan N - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lynette R - Apr 2022
Algehele gradering
Die eenheid was baie netjies en skoon.
Jj V - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon. Baie lekker gebly en naby strand met hekkode as jy wil gaan stap.
Goedgenoeg se terugvoer
Ons waardeer altyd positiewe voorstelle en sal verseker daaraan aandag gee.
Dankie
Marijke A - Mrt 2022
Algehele gradering
Bietjie ver van winkels af en definitief nie stapafstand nie.
Kristie B - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely place. Beautiful view. Friendly people.
Maria I - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek vir ons behoeftes.
Andrew J - Okt 2021
Algehele gradering
I would book and stay there again.
Don A - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Susan M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Jenny N - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese verblyf, Noelle is baie vriendelik!
Jaques R - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig.
Ronel R - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige skoon en netjies.
Marietjie S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker vakansie gehou.
Lizanne K - Aug 2019
Algehele gradering
'n Naweek is te kort.
Raymon C - Mrt 2019
Algehele gradering
Pynlik netjies en rustig!
Sharon M - Jan 2019
Algehele gradering
Woonstel is goed toegerus en die klein vrieskas en skottelgoedwasser 'n wonderlike bonus. Professionele diens.
Niel L - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies en gerieflik. Eienaars ook baie vriendelik.
Handre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Michelle C - Mrt 2019
Algehele gradering
Was lekker gewees, kon beter wees.
Goedgenoeg se terugvoer
Ek is baie jammer om te hoor julle was ontevrede. Die weer was baie drukkend daardie tyd, daarom is waaiers voorsien vir kliente gerief. 'n Wasgoedlyn was beskikbaar vir nat handdoeke, ek is jammer julle het dit nie gebruik nie.
Raees O - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was uit die boonste rakke.
Francois S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tania A - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties. Alles wat 'n persoon nodig het om jou verblyf lekker te maak.
Charlene F - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf.
Corne S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Justin Q - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en stil.
Werner S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, baie gasvry!
Sonia S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en besorg. Loopafstand van als.
Sharlene V - Okt 2018
Algehele gradering
Will definitely recommend to family and friends.
Siya N - Sep 2017
Algehele gradering
Very safe place.
Trevor B - Aug 2017
Algehele gradering
Modern, skoon en netjies.
Francois R - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike, kwaliteit verblyf.
Erna V - Des 2017
Algehele gradering
Perfek vir kort verblyf.
Etienne V - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf is mooi, modern en baie netjies.
Flip K - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Hendrik B - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige, netjiese woonstel met baie vriendelike ontvangs. Sal weer gaan.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang