Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgenoeg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wilmie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker by die see. Dis 'n lieflike tuineenheid wat baie gerieflik toegerus is. Die eenheid is 'n entjie van die see af, maar die stappie is nog steeds lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Puik verblyf. Ja, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Morné V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Quiet and peaceful. The place was very clean, neat and has all the necessities. Would like if there were bath towels. The rooms are small and do not have enough cupboards when a family of 3-4 is staying for more than 2 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Rustig. Die omgewing en strande is baie mooi. Ons sal enige tyd weer gaan. Ons verblyf was baie lekker. Rustig. Netjies, mooi en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker. Netjies en skoon, baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly. Loopafstand van alles. Vriendelik ontvang deur Noélle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2022

Die eenheid was baie netjies en skoon. Stapafstand na strand en ander. Kan aanbeveel vir enigiemand wat rustig en veilig wil bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Was baie netjies en skoon. Baie lekker gebly en naby strand met hekkode as jy wil gaan stap. Verblyf was perfek. Al aaaroor ons kon praat wat verbetering kort is bed in slaapkamer twee is ook n bank wat ongemaklik slaap. Moet oorweeg om ook gewone bed in te sit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Noelle
Goedgenoeg
Ons waardeer altyd positiewe voorstelle en sal verseker daaraan aandag gee. Dankie

Marijke A
Kort verblyf
3.6
Mrt 2022

Bietjie ver van winkels af en definitief nie stapafstand nie. Mens kan see en rivier sien, maar dit is nie stapafstand nie. Die een kamer se matras was nie so lekker nie. Dit was baie netjies en modern. Eienaars is ook baie vriendelik en het self sleutels oorhandig en ons het ook WiFi gehad, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kristie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Lovely place. Beautiful view. Friendly people. We had a very lovely stay. The people where so friendly and kind. Caring and helpful. The house is absolutely stunning. The view outside is breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Perfek vir ons behoeftes. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MTZiM2Q4LWE1NDctNGE5ZC04MzhmLTUyNjE5NjQyMmJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 9 Loerie Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.118533 22.115053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang