Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedgenoeg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goedgenoeg is 'n moderne, volledig gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Hartenbos en is stapafstand vanaf die Hartenbosriviermond en strandmeer. Dit is naby die vakansiekern van Hartenbos se ATKV-oord, restaurante, 'n winkelsentrum en wateraktiwiteite soos 'n verhitte swembad en waterglybaan om die draai. Kanovaart, visvang en voëlkyk in die aangrensende riviermond is gewilde doendinge net 'n hanetreetjie weg.

Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n gemaklike dubbelslaapbank wat 2 bykomende gaste kan akkommodeer. Die sitkamer het ook 'n TV met DStv en WiFi is op versoek beskikbaar. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg, insluitend 'n yskassie, oond en stoof, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is braaigeriewe op die stoep wat oor 'n bekoorlike sytuin uitkyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Michelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly. Netjies en skoon.
Sep 2024
Wilmie K
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker by die see. Dis 'n lieflike tuineenheid wat baie gerieflik toegerus is. Die eenheid is 'n entjie van die see af, maar die stappie is nog steeds...
Sien meer
Jan 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
4.4
Puik verblyf. Ja, ons het baie lekker gebly!
Aug 2024
Morné V
Gesin met tieners
4.2
Quiet and peaceful. The place was very clean, neat and has all the necessities. Would like if there were bath towels. The rooms are sma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Helena M
Saam met lewensmaat
4.0
Rustig. Die omgewing en strande is baie mooi. Ons sal enige tyd weer gaan. Ons verblyf was baie lekker. Rustig. Netjies, mooi en skoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedgenoeg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MTZiM2Q4LWE1NDctNGE5ZC04MzhmLTUyNjE5NjQyMmJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 9 Loerie Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.118533 22.115053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang