Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedheid & Guns

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Goedheid & Guns
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Gerieflik, veilig en netjies.

Nora en Nic, baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is gerieflik, veilig en baie netjies. By die lughawe vir skydive.

Casper W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper W

Heerlik. Veilig en rustig.

Was baie mooi en veilig.

Pieter G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Goeie waarde vir geld.

Baie rustige omgewing, voel soos plaas, maar glad nie ver van die dorp nie. Eienaar, Nic, is baie hulpvaardig. Baie veilig en geen load shedding!

Herman R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Baie lekker en rustig.

Ons het baie baie lekker gebly by Nic en Nora, dit was so rustig en stil by hulle. Baie vriendelik ontvang.

Carla T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla T

Vars, skoon, netjies en baie gasvry en bedagsaam.

Dit is alles wat ek wou gehad het en meer. Net groot genoeg met net genoeg ruimte en spasie vir die twee van ons. Brood aan altwee kante gebotter. Die bos en natuur aan die een kant, die see aan die ander. Wat meer kon ek vra. Ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Ek kan hulle met liefde aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat 35, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd329228f7b9343481da439717a878e27f7396ccdb7ea6c5fa06172eaa490193abfc4b3e8813205717c7b04588a3b7a1d81b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 35 Nagtegaal Street Aalwyndal 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151575178287 22.063100003484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang