Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gogo's Garden Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Devashen N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Will definitely recommend as a suitable accommodation. Accommodation was very comfortable and the host was very obliging when we arrived late. The place is very nice. Will use for future accommodation when required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carima V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig. Baie netjies en oulike uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Was the perfect place and so peaceful. We had an excellent time, thank to our host very friendly and helpful. The apartment was neat and clean. We had such a lovely time, will definitely recommend it to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Simply delightful. What great find. Will be back. Exceptionally well appointed apartment. Safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Mooi skoon, maar paar goed pla. Eienaar het my 3 keer kom pla om betaling te bevestig. Dit nadat ek ten volle voor die tyd betaal het. Het net ingestap en kom vra. Totaal onaanvaarbaar. Die TV het net paar kanale en het na 'n paar uur nie meer gewerk nie. Dubbelstelp-trappe wat nêrens op die advertensie wys nie. Lewensmaat het in week na verblyf 'n heup vervanging ontvang en kon skaars beweeg teen trap op en af. Het verblyf erg aan bande gelê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Gogo's Garden Apartment
Baie jammer oor die TV, wens julle het my daarvan gese, ek het eers na jou besoek uitgevind en reggemaak. Ek hoop die heup raak gou beter.

Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Ongelooflike uitsig op die berge en baie gerieflik. Ongelooflike uitsig op die berge, 'n lieflike woonstel met al die nodige geriewe en soveel meer. 'n Wonderlike gasvrye eienaar, altyd behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n lafenis vir ons siel. Ek sal beslis weer wil kom. Dit was oor en oor die besoek werd, 'n wonderlike gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaahid C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Very nice. Clean and tranquil escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Lekker rustige afskakelplek. Die wind het bietjie gepla, maar andersins baie lekker. Ek het lanklaas so baie skoenlappers gesien!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heinz M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Excellent getaway. Tastefully decorated mix of vintage and new. Modern and comprehensive kitchen. Super clean. Lots to read. Very quiet. Spacious. Good security. Lovely unobstructed view towards the mountain. 300-400 meter walk and you're on the beach. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Gemaklike verblyf met 'n mooi uitsig. Karen is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is ruim, sonnig en het 'n heerlike kaggel vir koue aande. Dit was lekker om op so 'n mooi koperbed te slaap, op ordentlike verekussings en met goeie linne. Ons sou 'n bietjie meer koffie en klein 'bederfies' waardeer het (ons het al by baie plekke oorgebly waar ons sjokoladetjies, sherry, daagliks beskuit, koffie en tee, melk, sout en peper, ekstra hout ens. kry teen 'n laer prys) al is dit selfsorg - dis maar net lekker om 'ekstra' te kry! Ons het die verblyf baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f9edee602789c4df55d747916dd8c679e33afdec2d5361f3af8ca11e43ebc1133299cdb967d73cee96053f9e4625afc5de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 589 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 11:00 -34.341595 18.834674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang