Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gogo's Garden Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gogo's Garden Apartment is 'n rustige selfsorg-solderwoonstel wat aan die hoofhuis gekoppel is, maar met sy eie aparte ingang sodat privaatheid gewaarborg word. Die woonstel is in 'n stil, rustige tuin geleë wat oor die berge en Buffelsriviermond uitkyk. Die eiendom is ideaal geleë in Pringlebaai, net 5 minute se stap na die strand en 'n vinnige rit na die plaaslike restaurant en winkels.

Die solderwoonstel is 'n ideale romantiese wegbreek vir 'n paartjie, en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n gemaklike koper-koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het sy eie balkon wat uitkyk oor die Buffelsriviermond, die tuin en dam, en die berge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Gogo's Garden Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gogo's Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f9edee602789c4df55d747916dd8c679e33afdec2d5361f3af8ca11e43ebc1133299cdb967d73cee96053f9e4625afc5de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 589 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 11:00 -34.341595 18.834674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang