Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goibib Mountain Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Karen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Een nag gekamp. Mooiste, skoonste, netjiese badkamers by die kampterrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Kamer netjies ne gerieflik. Uitstekende etes. Ons het baie lekker gebly na lang reis. Die aandete was uit die boonste rakke, so ook ontbyt. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mr E
1 nag
5.0
Des 2021

Excellent place I spent quite a few hours chatting to the owner and he even gave me a ride into the farm to see the cattle they were hearding. A very special place to stop over on your way to or from the border of SA. Food great, rooms great, service great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex S
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2020

Vriendelike eienaar en personeel. Kamers en swembad is ook baie goed. Ons groep van 7 persone het geboek om te kamp en het laat besluit om, weens die weer, liewer kamers te huur vir ons een nag. Die eienaar het ons toegelaat om ons bespreking oor te skuif na kamers, en nog steeds op die kampeerterrein te braai!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Goibib Mountain Lodge
Dear Alex, thank you for taking the time to give us feedback. We will definitely pay more attention to the areas where we did not tick all the boxes. Wishing you a good year ahead.

Tabu V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Fantasties. Wonderlike mense. Wonderlike plek. 'n Oase. Wonderlike aandete. Sal graag weer wil teruggaan op daai spore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Goibib Mountain Lodge
Hallo Tabu, dankie vir die terugvoer oor Goibib, ons waardeer jou moeite. Ek hoop 2020 lewer alles van die beste vir jou. Groete van Andre en Goibib.

Henning B
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2018

Die eienaar en gasheer het uit sy pad gegaan vir sy gaste en persoonlike aandag gegee. Die kamers en kos uitstekend. Die eienaar het ons persoonlik ontvang en deurentyd persoonlike aandag gegee. Ontbyt en aandete was van hoogstaande gehalte. Die kamers skoon, keurig gemeubileer en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Goibib Mountain Lodge
Dear Henning, thank you for your feedback. We appreciate your comments. Wishing you all the best, Regards from Andre and Goibib.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 tussen Grunau en Keetmanshoop, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyQZY1KhZxl1Md8sSodmjG5KCqUoqELzRRj3HWQ0YBDAQmMf4WN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 B1 Between Grunau & Keetmanshoop Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.330676 18.570129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang