Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold Reef Place Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Maria K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Everything was perfect the way it was on their advertisement. Our stay was very nice and a lovely welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2023

Staff was extremely friendly and helpful. And that is all. The place doesn't look like the pictures inside. It is smelly. The fan was not working and tied up with a cable tie into a bulk. The tV remote doesn't work. TV too high to change channels. Bathroom you must be so careful everything is loose. Thanks, but no thanks. I have stayed at a lot of places same price. 80% better. No glasses only 1 teaspoon. And the reception area? Come on, really?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jaco V
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Apr 2023

Teleurgesteld in die betrokke gastehuis. Ek het 2 kamers bespreek, een dubbel kamer en een kamer vir 3 persone. Met aankoms het die dame vir ons 2 kamers gegee met dubbelbeddens. Ek het verduidelik dat dit nie reg is nie en die een kamer moet 3 persone kan vat (die 2 kamers is dieselfde en die prys verskil was R300). Daarna het hul 'n ekstra bed aangebied teen R450, ek het geweier om dit te betaal en vir hul die verblyfbevestiging gewys. Na nog 'n gesukkel het hul ons na ander kamers sonder badkamers geneem en ons moet met ander mense 'n badkamer deel, weereens het ek genoem dat ek reeds vir kamers met en suite-badkamers betaal het. Nadat ek die eienaar se nr. kon kry en telefonies met haar gepraat het en my ongelukkigheid uitgepspreek het, kon hul die situasie reg stel - met ongelukkigheid aan beide kante. Indien die gastehuis vol bespreek was, sou dit 'n dilema afgegee het. Indien die gastehuis vol bespreek was sou daar nie genoeg parkering binne die perseel gewees het vir al die voertuie nie. Die mense wat daar was, moes mekaar vas parkeer net om die voertuie in die perseel te kon kry vir die nag.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Cj V
1 nag
3.6
Nov 2021

Vriendelike diens, maar die eenheid kort aandag. Sien sterre.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ferdinand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Gemaklik. Ons was baie vriendelik deur Ivy ontvang. Kamer was netjies. Dit was gerieflik geleë naby Nasrec-sentrum waar ons funksie was. Het Sondag-oggend 'n heerlik vullende ontbyt geniet. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine P
1 nag Saam met vriende
2.6
Mrt 2019

Ivy is great maar die eenhede kort 'n goeie skoonmaak. Ivy is baie vriendlik en behulpsaam. Die kamers kort 'n goeie skoonmaak, waaier het nie gewerk nie, wasbak is los en stort het black mould. Ontbyt was aangenaam.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Dawn
Gold Reef Place Guest House
Good day, Thank you for your review. We have noted your concerns and have passed on the message to the relevant staff. Pity these concerns were not addressed whilst you were here, we have spare fans in the office, the other concerns have been addressed. Many Thanks Gold Reef Place.

P H
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Mrt 2019

Uiters teleurstellend. Die verblyf was vuil. Rotte in die kamer. Bedlampie se skerm geskeur. Beddens wankelrig. Kussings knopperig en geskeur. Matrasse uitgedien. Lakens vuil. Nie genoeg handdoeke en toiletpapier nie. Ontbyt swak voorberei. Kos swak gehalte en nie genoeg vir die hoeveelheid mense wat daar gebly het nie. Sout en peper houers vuil en taai. Nie genoeg tafels en stoele in die eetkamer vir al die gaste nie. Ontvangs vuil en baie onvriendelik. Net belanggestel in ons geld wat ons dadelik moes betaal het toe ons aangekom het. Het vir die volgende 3 dae nie weer die bestuur gesien nie. Ons voel dat Gold Reef Place Guest House nie op die webtuiste se lys van verblyf moet wees nie. Dit doen julle naam skade aan. Hulle adverteer dat hulle 'n 3 ster-verblyf is, maar is nie eens 1 ster werd nie. Ons het min betaal ver die verblyf, maar verwag tenminste skoon en netjiese verblyf. Kry hulle van julle boeke af. Die ander gaste was ook baie ontevrede. Almal was dit eens met hulle eie ondervinding.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Marissa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2018

Baie gasvry, heerlike ontbyt, rustig en stil. Baie dankie aan Wayne en Dawn wat met baie moeite ons verblyf by Gold Reef Place aangenaam en gemaklik gemaak het. Sal vir seker hul in die toekoms weer ondersteun.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Gold Reef Place Guest House
Thank you for the nice words, we are glad you enjoyed your stay. Dawn

Sonica N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2018

Kamers bietjie klein maar netjies en skoon. Ons het een aand hier gebly om 'n konsert by Soccer City by te woon. Die kamer was baie klein maar goed toegerus met 'n yskas, TV en waaier. Netjies en skoon en mooi beddegoed en gemaklike bed. Ligging is naby aan Soccer City en die erf is veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Dawn
Gold Reef Place Guest House
Thank you for the nice words. We are glad you enjoyed your stay and the concert. Dawn

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
1.8
Okt 2018

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmlaan 12, Southdale, Johannesburg, 2135, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmRjZTQ3LWNjZDctNDM4Yi1iZDQyLWY4NmFkY2YxYmUxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 12 Malcolm Avenue Southdale 2135 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.239388046791 28.022797107697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang