Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold Reef Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmlaan 12, Southdale, Johannesburg, 2135, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

As jy op soek is na 'n plek waar jy jou asem kan skep, wonderlike rustigheid kan geniet en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid kan ervaar, soek nie verder as "Gold Reef Place" waar jou gashere, Wayne en Dawn, wag om vir jou 'n rustige oornagplek te bied of jy is in die omgewing vir besigheid of plesier. Nadat u die rustigheid van Johannesburg geniet het, gaan na enige van die nabygeleë besienswaardighede.

Geleë in die lowerryke woonbuurt Southdale, buite Johannesburg, is "Gold Reef Place" 'n bekoorlike huis met top sekuriteit, tuin, volop voëllewe. Slaapkamers en badkamers is nuut en modern en bied alle gerief. Gesellige sitkamer met kaggel.

Kontinentale ontbyt bedien in gaste-eetkamer, goed toegeruste moderne kombuis vir selfsorg. Daagliks gediens. Loopafstand na Gold Reef City en pretpark. 10 minute se ry na sakesentrums. Naby winkelsentrums, restaurante en vele ander besienswaardighede. Veilige parkering. Kredietkaarte aanvaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Malcolmlaan 12, Southdale, Johannesburg, 2135, Gauteng
  • Gaste dink Gold Reef Place Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmlaan 12, Southdale, Johannesburg, 2135, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmRjZTQ3LWNjZDctNDM4Yi1iZDQyLWY4NmFkY2YxYmUxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 12 Malcolm Avenue Southdale 2135 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.239388046791 28.022797107697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang