Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold Rush

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Gold Rush
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fred H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred H

Presies waarvoor ek gesoek het.

Skoon, netjies. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Sanet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet S

Baie aangenaam.

Net een versoek dat WiFi beskikbaar gemaak word vir reisigers. Partykeer is dit al manier om mense van jou veiligheid te laat weet.

Gold Rush se terugvoer

Baie dankie weereens vir jul besoek en geluk met die fiets wedren hopelik volgende keer meer ratte

Gold Rush
Este K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este K

Verwelkomend, vriendelik, behulpsaam, alle geriewe (wat ons benodig het).

Johan van Gold Rush het my die oggend van ons besoek geskakel om seker te maak dat ons wel nog kom, en my sommer teen die spoedkameras buite Mbombela gewaarsku. Hy het ook al ons vrae vriendelik beantwoord.

Melissa L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Well priced and very accommodating.

Gold Rush was perfect for our weekend away to run the Kaapsehoop Marathon. It was close to the start and had everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie prys en baie akkommoderend.

Gold Rush was perfek vir ons naweekwegbreek om die Kaapsehoop-marathon te hardloop. Dit was naby die beginpunt en het alles wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gold Rush se terugvoer

Thx we loved having you here.
Hope to be able to be of service to you again in the future.
Hope the stiffness and pain from the running are gone.
From Johan and Alison

Gold Rush
Elizabeth B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Baie aangenaam.

Gasheer is 'n baie aangename en behulpsame gasheer. Het ons welkom en gemaklik laat voel. Die plek was skoon en netjies en alles wat ons wou doen binne loopafstand. Sal beslis weer gaan.

Gold Rush se terugvoer

Baie dankie was lekker om julle hier te he
Hoop om julle weer hier te kan ontvang
Groete,
Johan and Alison

Gold Rush
John C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Relaxing weekend break away.

Very friendly and interesting people.

Gold Rush se terugvoer

Dear John,

Thank you for your feedback. It was very nice to have you here with us. I am also glad the surprise you had planned work out very well.

Hope to see you again in the future.

Greetings,
Johan and Alison

Gold Rush
Jeanette J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette J

Het alles wat ons nodig gehad het.

Dankie, Johan vir die gasvryheid. Hy het ons onmiddellik laat tuis voel.

Mariana M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana M

Eienaar is gasvry en behulpsaam.

Alles is daar wat nodig is. Eienaar is gasvry en behulpsaam.

Gold Rush se terugvoer

Thank you for the good feedback
Glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future
Kind regards,
Johan

Gold Rush
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 97, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC0WEHy1y6ay4airg02pCaS9nNWoP9gHc8DmURcOhDmJDFLGTNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 97 Watkins Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592058658125 30.765173978539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang