Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gold Rush

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Fred H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Presies waarvoor ek gesoek het. Skoon, netjies. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Baie aangenaam. Net een versoek dat WiFi beskikbaar gemaak word vir reisigers. Partykeer is dit al manier om mense van jou veiligheid te laat weet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Gold Rush
Baie dankie weereens vir jul besoek en geluk met die fiets wedren hopelik volgende keer meer ratte

Este K
1 nag
4.0
Okt 2021

Verwelkomend, vriendelik, behulpsaam, alle geriewe (wat ons benodig het). Johan van Gold Rush het my die oggend van ons besoek geskakel om seker te maak dat ons wel nog kom, en my sommer teen die spoedkameras buite Mbombela gewaarsku. Hy het ook al ons vrae vriendelik beantwoord.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Goeie prys en baie akkommoderend. Gold Rush was perfek vir ons naweekwegbreek om die Kaapsehoop-marathon te hardloop. Dit was naby die beginpunt en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Gold Rush
Thx we loved having you here. Hope to be able to be of service to you again in the future. Hope the stiffness and pain from the running are gone. From Johan and Alison

Elizabeth B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Baie aangenaam. Gasheer is 'n baie aangename en behulpsame gasheer. Het ons welkom en gemaklik laat voel. Die plek was skoon en netjies en alles wat ons wou doen binne loopafstand. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Gold Rush
Baie dankie was lekker om julle hier te he Hoop om julle weer hier te kan ontvang Groete, Johan and Alison

John C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Relaxing weekend break away. Very friendly and interesting people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Gold Rush
Dear John, Thank you for your feedback. It was very nice to have you here with us. I am also glad the surprise you had planned work out very well. Hope to see you again in the future. Greetings, Johan and Alison

Jeanette J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2019

Het alles wat ons nodig gehad het. Dankie, Johan vir die gasvryheid. Hy het ons onmiddellik laat tuis voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2019

Eienaar is gasvry en behulpsaam. Alles is daar wat nodig is. Eienaar is gasvry en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Gold Rush
Thank you for the good feedback Glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future Kind regards, Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkinsstraat 97, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC0WEHy1y6ay4airg02pCaS9nNWoP9gHc8DmURcOhDmJDFLGTNi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 97 Watkins Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592058658125 30.765173978539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang