Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Candle Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Sonica Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ek sal die plek aanbeveel, en ook weer daar gaan bly. Baie netjies. Baie lekker gebly, en dit was netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Veilig. Baie aangename eienaar. Skoon en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Veilig en baie skoon. Ligging is goed en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ss T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Enjoyed our stay. Excellent although a few minor changes, such as a microwave and cutlery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

E G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Ons was baie vriendelik ontvang en die kamer was skoon. Ons het heel lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy Venter V
1 nag
4.0
Feb 2024

Die atmosfeer is rustig en het lekker gebly. Dit was lekker en netjies. Dit was net snaaks dat ontbyt nie by die verblyf ingesluit was nie. Maar ek dink die persoon wat die bespreking gemaak het, het dalk nie daarop gelet nie. Miskien kan hulle hulle fooi verhoog en ontbyt dan insluit, want mens verwag maar dat dit gewoonlik ontbyt insluit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jádriann F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Gemaklik met vriendelike diens. Die kamers was netjies toegerus met gemaklike beddens. Die hele kamer en die badkamer was netjies en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaughan H
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Quiet relaxing atmosphere. You hardly hear the traffic, and the staff go out of their way to make your stay welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Awesome plek. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gilbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5945d1bae3855475d4ce58a699f02c2eabed41f6c55bc495518e480d514901e8aaebf0117175d58d773cb1613ade4f6d5059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Plot 20 Taylor Road 2040 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.092150282726 27.898771762848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang