Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Candle Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gilbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Golden Candle Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sonica Y - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica Y

Ek sal die plek aanbeveel, en ook weer daar gaan bly. Baie netjies.

Baie lekker gebly, en dit was netjies en goeie waarde vir geld.

Ilse D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Veilig.

Baie aangename eienaar. Skoon en netjiese blyplek.

Christelle F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Veilig en baie skoon.

Ligging is goed en veilig.

Sipho T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sipho T

Enjoyed our stay.

Excellent although a few minor changes, such as a microwave and cutlery.

E G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E G

Ons was baie vriendelik ontvang en die kamer was skoon.

Ons het heel lekker gebly.

Cindy Venter V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy Venter V

Die atmosfeer is rustig en het lekker gebly.

Dit was lekker en netjies. Dit was net snaaks dat ontbyt nie by die verblyf ingesluit was nie. Maar ek dink die persoon wat die bespreking gemaak het, het dalk nie daarop gelet nie. Miskien kan hulle hulle fooi verhoog en ontbyt dan insluit, want mens verwag maar dat dit gewoonlik ontbyt insluit.

Jádriann F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jádriann F

Gemaklik met vriendelike diens.

Die kamers was netjies toegerus met gemaklike beddens. Die hele kamer en die badkamer was netjies en mooi skoon.

Vaughan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan H

Quiet relaxing atmosphere.

You hardly hear the traffic, and the staff go out of their way to make your stay welcoming.

Mariette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Awesome plek.

Sal beslis weer daar bly.

Melissa L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Wonderful.

There were some small issues but the staff was more than willing to sort them out for us.

Karin S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S

Die verblyf was redelik.

Die diens was baie vriendelik en behulpsaam, maar die TV het nie gewerk nie en die yskas was baie vuil binne, ons kon hom nie gebruik nie.

Minette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S

Perfek.

Was vreeslik lekker. Dankie vir die goeie diens ook. TV het net bietjie gesukkel om te laai asook ons kon geen wifi gebruik nie. Verder was alles baie lekker. Dankie.

Zelda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M

Baie behulpsame staf en gerieflike verblyf.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Die perseel was goed versorg en het nie vir jou die stadsgevoel gegee nie.

Elmarie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie S

Dit waarvoor ons bespreek het - om te kan bad en lekker slaap - het nie gebeur nie!

Met ons aankoms van meer as 5 ure op pad, was ons vriendelik ontvang. Na aandete terug by die kamer, geen warm water om te bad of stort nie! Die gaste was ook baie luidrugtig tot laat in die nag. Die volgende dag sou 'n nuwe geyser ingesit word, maar toe ons terugkom na 6 die aand was daar nogsteeds geen warm water nie. Die bestuurder het aanbeveel dat ons alternatiewe verblyf soek en belowe dat ons "refund" sou word, wat nou nog na 'n maand en 'n half later en na verskeie navrae nie gebeur het nie. Uiters teleurstellend!

Golden Candle Guest House se terugvoer

Hi Elmarie

Thank you very much for the review above. I am well aware of the situation that occurred. After the complained about the water we did however install another geyser. The company that installed the geyser only finished with the installation before 6 and we had to give another hour for the geyser to warm up.

I contacted the website to do a refund into your account directly for the last night you did not stay and they made the payment into the company account. I have lodged a refund with the owner and the money for the last night will be refunded.

My apology for the noise as we had a group of 30 people which I did confirm with the website that was here for training for 3 weeks.

We appreciate the review as we always looking for ways to better ourselves.

Golden Candle Guest House
Johanna P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johanna P

Glad nie aanbeveel nie.

Glad. Ie. Rotte hardloop rond in kamers en mens kan Noé daar slaap nie.

Esther M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Very nice place and friendly staff.

Very clean and safety.

Laylah M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laylah M

Heart-warming.

Elli made our stay so fabulous. She went above and beyond the call of duty. The service from everyone there made us feel at home. To combat loadshedding and cable theft, she got a generator and gas stove and we were well taken care of. Saturday was my birthday and she surprised me with a delicious birthday cake. I look forward to going back with more friends and family. They add the golden touch to everything at this gorgeous place.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Dear Aaisha, thank you for this wonderful review. Your group's friendliness and positive outlook contributed as much to your wonderful experience as our efforts did. You are always welcome at Golden Candle.
Kind regards,
Ellie Krause
Golden Candle Guest House

Golden Candle Guest House
Zenita P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenita P

Het baie lekker daar gebly sal enige tyd weer daar bespreek. Die bestuur is vriendelik en laat jou tuis voel met jou aankoms.

Het baie lekker daar gebly sal enige tyd weer daar bespreek. Die bestuur is vriendelik en laat jou tuis voel met jou aankoms.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Baie dankie Zenita. Julle was wonderlike gaste. Vriendelike groete, Ellie.

Golden Candle Guest House
Susan N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Vriendelik en netheid 'n groot pluspunt.

Inligting vooraf verskaf. Het dadelik geweet hoe om by ons bestemming te kom en load shedding details verskaf.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Baie dankie Susan. Dit was lekker om julle te ontmoet. Vriendelike groete, Ellie.

Golden Candle Guest House
Martin J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin J

Ontvangs was vriendelik, eenheid was skoon en netjies.

Goeie ligging. Goeie waarde vir geld.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Baie dankie Martin, ons waardeer dit. Julle was wonderlike gaste.

Golden Candle Guest House
Anneli D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneli D

Tweester-akkommodasie.

Die meubels, linne ens. is oud en afgeleef. Dit sou lekker wees om darem 'n sepie/sjampoe in die badkamer te kry. Die gastehuis was seker op 'n stadium baie mooi en gewild, maar dit het definitief bietjie opknap nodig.

Renate J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate J

Vriendelike gasvrou, netjiese kamers.

Tannie Ellie het ons baie vriendelik ontvang, die kamers was skoon en netjies, elke dag skoongemaak. Ons het heerlik gebly en aal vir seker weer daar oorslaap.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Baie dankie Renate. Dis was 'n plesier om julle hier te he. Vriendelike groete, Ellie, Golden Candle Guest House.

Golden Candle Guest House
Saartjie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saartjie V

Skoon en netjies.

Die verblyf was baie naby aan die hospitaal en alles was mooi skoon en netjies.

Khumo M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khumo M

It was great and I loved it. Thanks.

Everything was just perfect.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Good day Khumo,

Thank you for the great review, it was lovely having you as our guests.

Golden Candle Guest House
Elize O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Aangenaam.

Baie naby Wilgeheuwel hospitaal. Baie skoon gerieflike kamer. Ellie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer, selfs 'n laat ontbyt gegee. Baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, sal weer van julle gebruik maak.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons is bly julle het dit geniet.

Golden Candle Guest House
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riana V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, die diens is uitstekend en die tuine is baie mooi!

Charity M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity M

Splendid

A splendid place ,friendly and loving service.

Golden Candle Guest House se terugvoer

Hi Charity,

Thank you so much for the great review! It was lovely having you here and we are pleased that you enjoyed your stay with us!

Kind regards,
Ellie Krause - Golden Candle Bed and Breakfast

Golden Candle Guest House
Lyndall J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndall J

It was clean, had everything we needed and it was very close to our destination

The owners was very helpful and accommodating and went out of their way to make us feel at home.

Sibongile M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M

It was an awesome weekend so private.

We had a wonderful, private weekend away at the Golden Candle Bed and Breakfast.

Linda S - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Thank you to the Golden Candle Team for a short but great stay.

I needed to be in the spacific area, so location was paramount - as was security being on my own. Wonderful.

Russell T - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russell T

Everything you need and excellent breakfasts

Everything you need and excellent breakfasts

Elmarie W - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie W

Good and save accomodation

The staff was friendly and I enjoyed the stay. A very safe environment

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5945d1bae3855475d4ce58a699f02c2eabed41f6c55bc495518e480d514901e8aaebf0117175d58d773cb1613ade4f6d5059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Plot 20 Taylor Road 2040 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.092150282726 27.898771762848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang