Golden Candle Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gilbert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Sonica Y - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal die plek aanbeveel, en ook weer daar gaan bly. Baie netjies.
Ilse D - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig.
Christelle F - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig en baie skoon.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Ss T - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
E G - Mei 2024
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en die kamer was skoon.
Cindy Venter V - Feb 2024
Algehele gradering
Die atmosfeer is rustig en het lekker gebly.
Jádriann F - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklik met vriendelike diens.
Vaughan H - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet relaxing atmosphere.
Mariette V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome plek.
Melissa L - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Karin S - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was redelik.
Minette S - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek.
Zelda M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie behulpsame staf en gerieflike verblyf.
Elmarie S - Jun 2023
Algehele gradering
Dit waarvoor ons bespreek het - om te kan bad en lekker slaap - het nie gebeur nie!
Lees meerGolden Candle Guest House se terugvoer
Hi Elmarie
Thank you very much for the review above. I am well aware of the situation that occurred. After the complained about the water we did however install another geyser. The company that installed the geyser only finished with the installation before 6 and we had to give another hour for the geyser to warm up.
I contacted the website to do a refund into your account directly for the last night you did not stay and they made the payment into the company account. I have lodged a refund with the owner and the money for the last night will be refunded.
My apology for the noise as we had a group of 30 people which I did confirm with the website that was here for training for 3 weeks.
We appreciate the review as we always looking for ways to better ourselves.
Johanna P - Des 2023
Algehele gradering
Glad nie aanbeveel nie.
Esther M - Des 2022
Algehele gradering
Very nice place and friendly staff.
Laylah M - Nov 2022
Algehele gradering
Heart-warming.
Lees meerGolden Candle Guest House se terugvoer
Dear Aaisha, thank you for this wonderful review. Your group's friendliness and positive outlook contributed as much to your wonderful experience as our efforts did. You are always welcome at Golden Candle.
Kind regards,
Ellie Krause
Golden Candle Guest House
Zenita P - Sep 2022
Algehele gradering
Het baie lekker daar gebly sal enige tyd weer daar bespreek. Die bestuur is vriendelik en laat jou tuis voel met jou aankoms.
Golden Candle Guest House se terugvoer
Baie dankie Zenita. Julle was wonderlike gaste. Vriendelike groete, Ellie.
Susan N - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik en netheid 'n groot pluspunt.
Golden Candle Guest House se terugvoer
Baie dankie Susan. Dit was lekker om julle te ontmoet. Vriendelike groete, Ellie.
Martin J - Jun 2022
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik, eenheid was skoon en netjies.
Golden Candle Guest House se terugvoer
Baie dankie Martin, ons waardeer dit. Julle was wonderlike gaste.
Anneli D - Nov 2022
Algehele gradering
Tweester-akkommodasie.
Renate J - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjiese kamers.
Golden Candle Guest House se terugvoer
Baie dankie Renate. Dis was 'n plesier om julle hier te he. Vriendelike groete, Ellie, Golden Candle Guest House.
Saartjie V - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Khumo M - Des 2019
Algehele gradering
It was great and I loved it. Thanks.
Golden Candle Guest House se terugvoer
Good day Khumo,
Thank you for the great review, it was lovely having you as our guests.
Elize O - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Golden Candle Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons is bly julle het dit geniet.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Riana V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Charity M - Sep 2015
Algehele gradering
Splendid
Golden Candle Guest House se terugvoer
Hi Charity,
Thank you so much for the great review! It was lovely having you here and we are pleased that you enjoyed your stay with us!
Kind regards,
Ellie Krause - Golden Candle Bed and Breakfast
Lyndall J - Nov 2014
Algehele gradering
It was clean, had everything we needed and it was very close to our destination
Sibongile M - Sep 2013
Algehele gradering
It was an awesome weekend so private.
Linda S - Jul 2012
Algehele gradering
Thank you to the Golden Candle Team for a short but great stay.
Russell T - Jul 2011
Algehele gradering
Everything you need and excellent breakfasts
Elmarie W - Sep 2010
Algehele gradering
Good and save accomodation
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang