Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Candle Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golden Candle Guest House is 'n gastehuis in die hartjie van Honeydew in Roodepoort. Dit bied gerieflike verblyf en word deur palmbome en grasperke omring. Daar is ook 'n Italiaanse terras buite met 'n fontein waar gaste skemerkelkies kan geniet terwyl hulle die poue en ander voëls sien pronk.

Verblyf word in verskeie eenhede met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, of stort-oor-bad gebied.

Daar is ook WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n braai-area en swembad.

Daar is 'n kinderspeelarea met vlugbal, basketbalnette, 'n trampolien, oerwoudgimnasium en swaaie. Die area is ideaal vir 'n kinderpartytjie.

Die verblyf se uitstekende ligging bied hoogstaande gerieflikheid en is net 'n hanetreetjie weg van die gewilde Eagle Canyon Gholflandgoed, Wilgeheuwel Hospitaal, Laser Business Park, Monte Casino, Silverstar Casino en Lanseria Lughawe, ontelbare toeriste-aantreklikhede en groot winkelsentrums met 'n verskeidenheid goeie restaurante naby. Die bekende Wieg van die Mensdom is ook net 'n kort entjie se ry vanaf die verblyf.

Gaste kan ontbyt by die restaurant en kroeg geniet teen 'n ekstra koste. Bespreek asb. voor die tyd.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Sonica Y
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal die plek aanbeveel, en ook weer daar gaan bly. Baie netjies. Baie lekker gebly, en dit was netjies en goeie waarde vir geld.
Apr 2024
Ilse D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig. Baie aangename eienaar. Skoon en netjiese blyplek.
Aug 2023
Christelle F
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en baie skoon. Ligging is goed en veilig.
Apr 2023
Jádriann F
Saam met vriende
5.0
Gemaklik met vriendelike diens. Die kamers was netjies toegerus met gemaklike beddens. Die hele kamer en die badkamer was netjies en mooi skoon.
Feb 2023
Vaughan H
4.8
Quiet relaxing atmosphere. You hardly hear the traffic, and the staff go out of their way to make your stay welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gilbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
  • Gaste dink Golden Candle Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5945d1bae3855475d4ce58a699f02c2eabed41f6c55bc495518e480d514901e8aaebf0117175d58d773cb1613ade4f6d5059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Plot 20 Taylor Road 2040 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.092150282726 27.898771762848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang