Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Delicious @ Oak Lane Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Valley-weg, Krommerivier-plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Golden Delicious @ Oak Lane Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op dieselfde perseel as apart gehuurde vakansiekothuise. Geleë op 'n werkende vrugte- en hoenderplaas in die Elgin-vallei, is dit 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n binnebraai. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy uitkyk oor die pragtige omgewing. Gaste kan doendinge op die plaas geniet, soos voëlkyk, pieknieks, swem in die dam, en die stap- en bergfietsroetes verken. Die area bied plaasstalletjies, die Elgin-spoorwegmark, verskeie restaurante en wynproe-opsies om te besoek. Die skilderagtige dorpe Hermanus, Greyton, Pringlebaai en Bettysbaai is ongeveer 50 tot 70 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Langs Valley-weg, Krommerivier-plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golden Delicious @ Oak Lane Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Valley-weg, Krommerivier-plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf04401ef546230b9e18fddf5afb92a71effd0df0fe26a886872ebea78bb067d711be307def0398264baa4bbc6707db22bff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Off Valley Road Farm Kromme River 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.213734 19.080187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang